02.05.2013 Views

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vir een of twee swewende modules te registreer in Moderne Romaanse

Le erkunde in Engels (RLE801, 802), Algemene Literatuurwetenskap

THL801 (Inleiding tot Algemene Literatuurwetenskap) en/of THL802

(Inleiding tot Literêre Genres).

‘n Spesifi eke module kan nie as krediet vir meer as een hoofvak erken

word nie.

Krediet vir ‘n graad word verleen vir:

(i) òf FRE100 òf FRN100 of FRC101 en 102

(ii) òf FRC201, 202 en 203 òf FRN200

(iii) òf FRN309 of FRN307 en/of 308

46

3 Toelatingsvereistes

Kyk ook A9 in Afdeling 2 in Deel 5 van die Jaarboek

EERSTEVLAKMODULES

FRC101 — Geen

FRC102 — FRC101

of

Frans Spesiale Kursus (SFR100)

of

‘n Kennis van Frans maar wat nie voldoen aan die vereistes vir

toelating tot tweedevlakmodules nie. Dié studente moet die

Departement Wêreldtale en die Klassieke (Franse afdeling) kontak

voor registrasie

TWEEDEVLAKMODULES

Ten minste 50% in Frans Hoër graad

of

Ten minste 60% in Frans Standaardgraad

of

FRC102

of

Slaag ‘n departementele toets. (Om ‘n departementele toets af lê, moet

studente die administratiewe beampte vir Frans, mev. Lawrence, skakel:

tel. 012 429 6578 slegs soggens of per e-pos: lawrea@unisa.ac.za.)

4 Oorgangsmaatreëls

Frans (Spesiale kursus) (SFR100) en FRE100 is nie meer beskikbaar

nie. Hierdie kursusse word geïnkorporeer by die eerste- en tweedevlakmodules:

Studente wat SFR100 geslaag het, moet volgens die tabel

hieronder registreer.

Studente wat SFR100 gedruip het, moet vir FRC101 registreer.

Studente wat FRE100 geslaag het, moet vir FRC201 registreer.

Studente wat slegs een vraestel van FRE100 geslaag het, moet

volgens die tabel hieronder registreer.

Studente wat FRE100 gedruip het, moet vir FRC102 registreer.

Frans II (FRN200) en Frans III (FRN300) is nie meer beskikbaar

nie. Hierdie kursusse is in die tweede- en derdevlakmodules

geïnkorporeer:

studente wat FRN200 geslaag het moet vir FRC301 en DRIE

van FRC303, 304, 305, 306 registreer

studente wat slegs EEN vraestel van FRN200 geslaag het moet

volgens die tabel hieronder registreer

studente wat FRN200 voor 1999 gedruip het moet vir FRC201

registreer

studente wat nie al die vraestelle van FRN300 geslaag het nie

moet volgens die tabel hieronder registreer

studente wat FRN300 gedruip maar FRN200 in 1999 of 2000

geslaag het, moet vir FRC301 en DRIE van FRC303, 304, 305,

306 registreer

Die modulekode FRC302X word nie meer aangebied nie, maar die

inhoud van die module word nou vervat in Opsie A binne die kode

FRC303Y. Studente wat FRC302X geslaag het, behou krediet vir hulle

graad.

Studente wat nie in enige van bogenoemde kategorieë val nie, moet

die administratiewe beampte kontak (tel. 012 429 6578 slegs soggens

of per e-pos: lawrea@unisa.ac.za.)

Die modulekodes MEL8224 en MEL8246 nie deur studente wat

Frans studeer geneem mag word nie.

Hiedie modules is nou weer onder die oorspronklike kodes FRC3054

en FRC202U respektiewelik.

Studie-eenheid

geslaag

Modules wat u nie

mag neem nie

SFR100 FRC101 FRC102

FRE101 wat in 1998 of

1999 geslaag is

FRE101 wat voor 1998

geslaag is

Uitstaande modules

FRC102 FRC201, 203

FRC102 FRC201, 202, 203

FRE102 FRC203 FRC102, 201, 202

FRN201 wat voor 1999

geslaag is

— FRC301, 303, 304, 305

FRN204 — FRC201, 301, 303, 304,

305, 306

FRN301 wat in 2000

geslaag is

FRC301, 303 FRC304, 305, 306

FRN305 FRC306 FRC301, 303, 304, 305

FRN309 FRC304 FRC301, 303, 305, 306

MEL8224 FRC305 FRC301, 303, 304, 306

MEL8246 FRC202 FRC201, 203

5 Frans as Hoofvak

5.1 Verpligte modules vir ‘n

hoofvakkombinasie:

Die volgende TIEN modules vorm ‘n standaard hoofvak in Frans:

Eerste vlak: FRC101, 102

Tweede vlak: FRC201, 202, 203

Derde vlak: FRC301, 303, 304, 305, 306

Studente wat vrygestel is van FRC101 of beide FRC101 en 102 moet hierdie

modules vervang met een of twee van die eerstevlak- of swewende modules

van Moderne Romaanse Le erkunde in Engels (RLE801, 802) en/of een of

twee eerstevlakmodules van Spaans, Italiaans of Portugees.

5.2 Frans as hoofvak vir die BBA-graad

Studente wat Frans as tweede hoofvak vir die BBA-graad neem, moet

op tweede vlak vir die module FRC201 en EEN van FRC202 of FRC203

registreer aangesien die tweede hoofvak vir hierdie graad uit ‘n maksimum

van nege modules bestaan. Studente wat direkte toelating tot FRC102 òf

201, word verwys na 2 hierbo in verband met ander modules wat aangebied

moet word.

6 Leerplan

EERSTEVLAKMODULES (NQF-VLAK 5)

FRC101Q Franse taal en kultuur vir beginners (S1 en S2)

(slegs in Engels)*

Advies: Geen vorige kennis van Frans word vereis nie.

Doelstelling: om die vier taalvaardighede (lees, skryf, luister en praat) te

ontwikkel, en wel volgens ‘n lewendige, kommunikatiewe benadering

wat terselfdertyd streef om studente aan hedendaagse Frankryk en die

Franssprekende wêreld bekend te stel.

FRC102R Franse taal en kultuur: lae intermediêr (S1 en S2)

(‘n Oopboekeksamen) (slegs in Engels)*

Voorvereiste: Kyk 3 hierbo

Doelstelling: om bekwaamheid in die vier taalvaardighede (lees, skryf, luister

en praat) te ontwikkel vanaf lae intermediêre tot intermediêre vlak. Die

lewendige kommunikatiewe benadering streef na aktiewe bekwaamheid in

die taal.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!