Vakke en Leerplanne - University of South Africa
Vakke en Leerplanne - University of South Africa
Vakke en Leerplanne - University of South Africa
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
38

2 Algemene Inligting

Vrystelling van die kursus in Ekonomiese Geskiedenis kan nie oorweeg

word nie, tensy ‘n student minstens twee kursusse in Ekonomiese

Geskiedenis aan ‘n ander universiteit geslaag het.

VIR DIE KOLLEGE VIR MENSWETENSKAPPE

BA-studente wat Ekonomie of enige ander vak uit Groep B as ‘n hoof-vak

kies, mag nie Ekonomiese Geskiedenis in hul leergang insluit nie.

3 Leerplan

TWEEDEVLAKMODULES (NQF-VLAK 6)

Voorvereiste: Ekonomie I of ECS101 en 102

EHY201W Ekonomiese geskiedenis van die wêreld

(S1 en S2) (studiemateriaal slegs in Engels)*

Doelstelling: om studente in staat te stel om die ontwikkeling van die

moderne internasionale ekonomie sedert 1820 krities te ontleed deur

onderwerpe te bestudeer soos die redes vir ekonomiese groei, langtermynkapitaalbeweging,

internasionale migrasie, handelsbeleid, buitelandse

handel, die ontwikkeling van ‘n multilaterale betalingsnetwerk, die

opkoms en ineenstorting van die goudstandaard, die verspreiding van

nywerheidsontwikkeling, die Groot Depressie en die disintegrasie van die

internasionale ekonomie in die dertigerjare.

EHY202X Ekonomiese geskiedenis van Suid-Afrika

(S1 en S2) (studiemateriaal slegs in Engels)

Doelstelling: om studente in staat te stel om die ontwikkeling van die

Westerse markekonomie in Suid-Afrika krities te ontleed deur onderwerpe

te bestudeer soos die oorsprong van die inheemse voorkapitalistiese

ekonomie, die Kaapkolonie se verandering vanaf ‘n verversingstasie na ‘n

volksplantingskolonie gedurende die tydperk van die Nederlandse-Oos-

Indiese Kompanjie (1652—1795), Suid-Afrika gedurende die landboutydperk

(1795—1870), die gevolge van die mynbouomwenteling (1870—1910) en die

geleidelike nywerheidsontwikkeling in Suid-Afrika na 1910.

Engels vir Onderwys

(aangebied deur die Departement Engels)

Telefoonnommer 012 429 6774

1 Algemene Inligting

Daar word aanbeveel dat die volgende modules wat hieronder genoem

word, deur studente geneem word wat nog die taalvereiste moet nakom,

naamlik twee modules op eerstejaarvlak. Studente word toegelaat om vir

niegraaddoeleindes vir twee beginnersmodules te registreer.

Motivering: Die gekose modules is geskik vir onderwysers wat graag

hul kommunikasievaardighede en praktiese bevoegdhede binne die

klaskamersituasie wil verbeter.

Engels: ENN103F, LPENGTS

Afrikaans: LPAFRT8, AFK105U

Die volgende modules moet gekies word:

BEd (Kleinkindontwikkeling: Grondslagfase) en (Intermediêre en

Senior Fase)

Eerste vlak: EED101, 102

Tweede vlak: EED201, 202, 203

BEd (Senior Fase en Verdere Onderwys en Opleiding)

Eerste vlak: EED101, 102

Tweede vlak: EED201, 202, 203, LPENGTS

2 Oorgangsmaatreëls

Studie-eenheid geslaag Modules wat u nie mag neem nie

EPE101 of ESE101 EED101

EPE102 of ESE102 EED102

EPE201 of ESE201 EED201

EED205 of EED206 EED202

EPE203 of EED207 EED203

3 Leerplan

LW

Alle modules in hierdie vak is JAARMODULES.

EERSTEVLAKMODULES (NQF-VLAK 5)

EED101F Engels in perspektief (S1 en S2)* (slegs in Engels)

(eksamen: 1 x 2-uurvraestel)

Advies: Ten minste 40% vir Engels (Eerste of Tweede Taal) Höer graad op

Senior Sertifi kaat vlak of LSK011

Doelstelling: om studente bekend te stel aan kwessies wat verband hou met

die Engelse taal; die rol en status van Engels in die wêreld en in die Suid-

Afrikaanse konteks; die rol van Engels versus primêre taal in die onderwys:

die standaard en ander soorte Engels; die voorskrywende en beskrywende

benaderings tot taalgebruik; taalfunksies; die verhouding tussen taal en

identiteit; die verskille tussen gesproke en geskrewe taal; die krag van taal;

aspekte van grammatika; die aard en ontleding van diskoers.

EED102G Kenwyses: fi ksie, poësie en drama (S1 en S2)*

(slegs in Engels) (eksamen: 1 x 2-uurvraestel)

Advies: Ten minste 40% vir Engels (Eerste of Tweede Taal) Höer graad

op Senior Sertifi kaat vlak of LSK011

Doelstelling: om die studente aan literatuurstudie bekend te stel met ‘n keuse

van prosa, poësie en drama, insluitende ‘n redelike proporsie 20ste-eeuse

en Afrika-tekste.

TWEEDEVLAKMODULES (NQF-VLAK 6)

EED201J Engelse taalstudies* (slegs in Engels) (eksamen:

1 x 2-uurvraestel)

Advies: Die voltooiing van EED101 (of EPE/ESE101) kan studente wat

vir hierdie module wil registreer, bevoordeel.

Doelstelling: om kwessies wat in die eerste vlak bekend gestel is, vollediger

te verken en om studente bekend te stel aan die teorieë oor die oorsprong en

eienskappe van taal; taal as ‘n tekenstelsel; die klanke en klankpatrone van

taal; primêre taalverwerwing en tweedetaalleer; semantiek en pragmatisme.

Studente moet hulle kennis demonstreer deur ‘n ona anklike ondersoek

van ‘n onderwerp van hulle keuse te doen waarin hulle hul kennis moet

toepas op aspekte van Engels in die praktyk.

EED202K ‘This round and delicious globe’-literatuur in

Engels* (slegs in Engels) (eksamen: 1 x 2-uurvraestel)

Doelstelling: om studente bekend te stel aan ‘n keuse van tekste in drie

genres: fi ksie en ‘n keuse van dramas en poësie. In hulle verkenning van

hierdie tekste sal studente hulle begrip van hoe taal funksioneer in literoÄre

tekste, demonstreer, sleutelliteroÄre terme identifi seer, wys hoe dit in ‘n teks

werk, temas en kwessies verken en ‘n logies gestruktureerde, gefokusde en

oortuigende essay skryf.

EED203L Modusse van betekenis: mitologie en volkskunde,

geletterdheid en kinderliteratuur (slegs in Engels)

(eksamen: 1 x 2-uurvraestel)

Doelstelling: om studente in staat te stel om die aard, waarde en betekenis van

mites en volkskunde (‘folklore’), gele erdheid en kinderliteratuur te verken.