02.05.2013 Views

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

36

3 Toelatingsvereistes

Kyk ook A9 in Afdeling 2 van Deel 5 van die Jaarboek.

EERSTEVLAKMODULES

Geen

TWEEDEVLAKMODULES (NQF-VLAK 6)

Studente wat Duits op Matrikulasievlak (derde taal) nie meer as

vyf jaar gelede geslaag het nie, kan vir Duits (tweedevlakmodules)

registreer.

Moedertaalsprekers word outomaties tot die tweede vlak toegelaat.

Minstens 50% in Duits op eerste vlak

4 Duits as Hoofvak

Verpligte modules vir ‘n hoofvakkombinasie:

Eerste vlak: GEM101, 102

Tweede vlak: GEM201, 202

Derde vlak: GEM204, 302, 303, 304, 305

5 Leerplan

EERSTEVLAKMODULES (NQF-VLAK 5)

GEM1014 Duitse taal en kultuur vir beginners I (S1 en S2)

(slegs in Engels)*

Voorvereiste: Sien 3 hierbo.

Doelstelling: om studente met geen (of slegs minimale) voorkennis van Duits

in staat te stel om basiese geskrewe en gesproke Duits te verstaan en om

studente aan fundamentele aspekte van die Duitse leefwyse en kultuur

bekend te stel.

GEM1025 Duitse taal en kultuur vir beginners II (S1 en S2)

(slegs in Engels)*

Voorvereiste: GEM101

Advies: Studente behoort ‘n basiese kennis van Duits te hê.

Doelstelling: om studente met geringe voorkennis van Duits in staat te stel

om hul taalvaardighede en hul kennis van die Duitse leefwyse en kultuur te

konsolideer en uit te brei.

Ekonomie

(aangebied deur die Departement Ekonomie)

Telefoonnommer 012 429 4350

1 Inleiding

In Ekonomie bestudeer ons hoe skaars produksiemiddele toegewys

word aan alternatiewe gebruike ter bevrediging van onbeperkte

menslike behoe es. Die sentrale begrippe wat uit hierdie omskrywing

van die wetenskap voortvloei is skaarsheid en keuse. Die drie belangrikste

vraagstukke wat in die ekonomie beantwoord moet word is: Wa er

goedere en dienste moet geproduseer word? Hoe moet elke goed en diens

geproduseer word? Vir wie word die verskillende goedere en dienste

geproduseer?

Ekonomie word gewoonlik onderverdeel in mikro-ekonomie en makroekonomie.

In die mikro-ekonomie is die fokus op die afsonderlike elemente

van die ekonomie en word daar gekyk na die besluite van individuele

verbruikers, huishoudings en sakeondernemings. In die makro-ekonomie

bestudeer ons die ekonomiese stelsel as ‘n geheel en word die klem

geplaas op onderwerpe soos die totale produksie en inkomste van ‘n land,

ekonomiese groei, werkloosheid, infl asie en die betalingsbalans.

In die tweede en derde studiejare word ‘n verskeidenheid studie-eenhede

aangebied wat spesialiseer op spesifi eke toepassings van bogenoemde

hoofrigtings. Hierdie opsies bied aan studente die geleentheid om in

spesifi eke rigtings te spesialiseer.

2 Algemene Inligting

VIR DIE KOLLEGE VIR MENSWETENSKAPPE

BA-studente wat Ekonomie as hoofvak wil neem, moet ECS201 en 202 op

tweedejaarsvlak aanbied. Diegene wat nie voortgaan met Ekonomie op

derde vlak nie, het ‘n keuse van ENIGE TWEE modules op tweede vlak.

3 Oorgangsmaatreëls

Studente wat met nagraadse studies wil voortgaan, moet hulle

hoofvak, in die nagraadse studies wat hulle wil volg, binne 10 jaar

voor registrasie vir die nagraadse kwalifi kasie, voltooi het.

Ten einde die derde vlak van ‘n hoofvak in Ekonomie te voltooi, moet

u krediet verwerf vir vyf modules op derde vlak.

Studente wat vanaf die voormalige TSA-programme na Unisa-programme wil

oorskakel, sal krediet ontvang vir die volgende modules (wat na 2001 voltooi is):

TSA-module Unisa-module waarvoor krediet

ontvang sal word

ECN1M1Z ECS1016

ECN1M2Z ECS1028

ECN2M2W ECS201A

ECN2M1W ECS202B

ECN2M3W ECS207G

ECN2M4W of LEC101L ECS204D

APE1M1T, APE2M1T, APE2M2T,

APE2M3T

ECS209J

APE3M2T ECS203C

Studente wat vanaf Unisa-graadprogramme na voormalige TSAprogramme

wil oorskakel sal krediet ontvang vir die volgende modules:

Unisa-module TSA-module waarvoor krediet ontvang sal word

ECS1016 ECN1M1Z

ECS1028 ECN1M2Z

ECS201A ECN2M2W

ECS202B ECN2M1W

ECS207G ECN2M3W

ECS204D ECN2M4W of LEC101L

ECS209J APE1M1T

ECS203C APE3M2T

4 Leerplan

EERSTEVLAKMODULES (NQF-VLAK 5)

ECS1016 Ekonomie 1A (S1 en S2)*

Doelstelling: om studente insig te gee in die oplossing van basiese

ekonomiese probleme in verskillende ekonomiese stelsels, die meting

van ekonomiese aktiwiteite, en die bepaling van pryse deur besluite van

individuele huishoudings en ondernemings in volmaakte en onvolmaakte

mededingende toestande.

ECS1028 Ekonomie 1B (S1 en S2)*

Voorvereiste: ECS101

Doelstelling: om studente insig te gee in makro-ekonomiese teorie en

veranderlikes soos totale produksie en inkomste van ‘n land, ekonomiese

groei, werkloosheid, infl asie, en die betalingsbalans.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!