02.05.2013 Views

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

20

4 Argeologie as Hoofvak

Verpligte modules vir ‘n hoofvakkombinasie:

Eerste vlak: AGE101, 102

Tweede vlak: AGE201, 202, 203

Derde vlak: AGE301, 302, 303, 304

5 Leerplan

EERSTEVLAKMODULES (NQF-VLAK 5)

AGE1014 Inleiding tot die argeologie (S1 en S2)

Doelstelling: om studente bekend te stel aan die omvang, doelstellings, data

en metodes van argeologiese navorsing.

AGE1025 Die voorgeskiedenis van Suid-Afrika (S1 en S2)

Doelstelling: om studente aan die voorgeskiedenis van Suider-Afrika bekend

te stel, van die ontstaan van die vroegste hominides sowat drie miljoen jaar

gelede tot die begin en impak van die koloniale era.

TWEEDEVLAKMODULES (NQF-VLAK 6)

Voorvereiste: TWEE eerstevlakmodules in hierdie vak of enige VIER eerstevlakmodules

AGE2018 Argeologiese veldwerktegnieke en analitiese

metodes (S1 en S2)

Doelstelling: om studente vertroud te maak met die kartering en opmeting

van argeologiese terreine, opgrawingstegnieke, die herwinning, bewaring,

klassifi kasie en ontleding van argeologiese vondste en versamelings.

AGE2029 Argeologie en fossiele: die studie van menslike

evolusie (S1 en S2)*

Doelstelling: om studente bekend te stel aan die evolusieteorie en die

fossielgetuienis vir menslike evolusie, insluitende die Australopithecinae,

Homo habilis, Homo erectus, die Neandertalmens, argaïese en anatomies

moderne Homo sapiens.

AGE203A Afrika-argeologie (jaarmodule)

Doelstelling: om studente bekend te stel aan Afrika se ryk argeologiese

erfenis, insluitende Steentydperksamelewings, die ontwikkeling van vroeë

state suid van die Sahara (bv. Mapungubwe, Groot-Zimbabwe, Kilwa en

Jenné-jeno) asook aspekte van historiese en maritieme argeologie.

DERDEVLAKMODULES (NQF-VLAK 7)

Voorvereiste: TWEE eerstevlakmodules in hierdie vak of enige VIER

eerstevlakmodules

AGE301B Die interpretasie van argeologiese data

(jaarmodule) (studiegids slegs in Engels)*

Doelstelling: om insig te verkry in hedendaagse teoretiese perspektiewe

in die argeologie, en om begrip te demonstreer van die rekonstruksie van

prehistoriese tegnologie, ekonomiese stelsels, diëte, vestigingspatrone,

sosiale en politieke organisasie, religie, geslagsverhoudinge asook die

interpretasie van kultuurverandering in die verlede.

AGE302C Toegepaste argeologie: erfenisbewaring, kultuurhulpbronbestuur

en argeotoerisme (jaarmodule)

(studiegids slegs in Engels)

Doelstelling: om studente bekend te stel aan erfeniswetgewing en -bewaring, -bewaring

kultuurhulpbronbestuur, argeotoerisme, kontrakargeologie en omgewingsimpakstudies,

die rol van argeologie in opvoeding/onderwys, die

betrokkenheid van die publiek en die gemeenskap by argeologie, en

argeologie as ‘n beroep.

AGE303D Wêreldvoorgeskiedenis (jaarmodule) (studiegids

slegs in Engels)*

Doelstelling: om studente in te lig oor die verspreiding van vroeë menslike

bevolkings oor die wêreld, argeologiese getuienis vir die aanvang en

ontwikkeling van voedselproduksie in verskeie wêrelddele, en die

oorsprong en ontwikkeling van komplekse samelewings (stede, state en

beskawings) onder meer in Europa, Asië, die Nabye-Ooste, Noord-Afrika,

Mesoamerika en die Andes.

AGE304E Prehistoriese rotskuns (jaarmodule) (studiegids

slegs in Engels)*

Doelstelling: om studente bekend te stel aan die prehistoriese rotskuns van

Afrika (insluitende die rotskuns van die San en die Ystertydperklandbouers

van Suider-Afrika), Wes-Europa, Australië en Noord-Amerika, asook die

betekenis daarvan om die religieuse opva ings en gebruike van vroeë

samelewings te verstaan.

HONNEURSVLAK (NQF-VLAK 8)

Studente moet vyf vraestelle voltooi, waarvan twee, HARCH1E en

HARCH6K, verpligtend is.

HARCH1E Teorie en interpretasie in argeologie

Doelstelling: om die teoretiese grondslae van argeologiese navorsing te

beskryf en te beoordeel.

HARCH2F Jagter-versamelaars en veeherders in Afrika

Doelstelling: om die argeologie van jagter-versamelaars en veeherders in

Afrika gedurende die Steentydperk te beskryf en te evalueer.

HARCH3G Vroeë landbouergemeenskappe en komplekse

samelewings in Afrika

Doelstelling: om die argeologie van vroeë landbouergemeenskappe en

komplekse samelewings in Afrika suid van die Sahara te beskryf en te

evalueer.

HARCH4H Historiese argeologie

Doelstelling: om die argeologie van die moderne wêreld binne nasionale en

internasionale kontekse te beskryf en te evalueer.

HARCH5J Argeologiese erfenisbestuur

Doelstelling: om erfeniswetgewing en bestuursbeginsels wat die beoefening

van argeologiese erfenisbestuur (ook bekend as kultuurhulpbronbestuur)

ten grondslag te lê, te evalueer en toe te pas.

HARCH6K Argeologie in die praktyk

Doelstelling: om toegerus te word met analitiese en veldwerkvaardighede

om gevorderde argeologiese navorsing te doen.

Argiefwetenskap

(aangebied deur die Departement Inligtingkunde)

Telefoonnommer 012 429 6071

LW

Argiefwetenskap word nie meer as ‘n BA-vak aangebied nie. Die

Departement Inligtingkunde bied egter steeds die volgende kwalifi kasies

(slegs in Engels) aan: The National certifi cate in Archival Studies

(Kursuskode: NCARS); The Programme in Archival Studies (Kursuskode:

72419). Raadpleeg asseblief die Departement vir enige verdere navrae.

Hierdie vak verval in 2006. Nuwe registrasies word nie aanvaar nie.

Slegs studente wat reeds van die modules geslaag het, mag registreer en

sal toegelaat word om die vak te voltooi volgens die voorwaardes soos

uiteengesit in die oorgangsmaatreëls.

1 Algemene Inligting

Hierdie is ‘n driejarige hoofvak. Studente word aangeraai om

Inligtingkunde as ander hoofvak te neem.

Krediet vir ‘n graad word verleen vir:

(i) ACH102 òf AIS102

(ii) ACH201 òf AIS201

(iii) ACH202 òf AIS203

(iv) ACH301 òf AIS304

2 Argiefwetenskap as Hoofvak

Verpligte modules vir ‘n hoofvakkombinasie

Eerste vlak: ACH101, AIS102

Tweede vlak: ACH203, 204, AIS201, 203

Derde vlak: ACH302, 303, 304, 305, AIS304

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!