02.05.2013 Views

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

Vakke en Leerplanne - University of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OP1504 Werksmagdiversiteit (S1 en S2) (slegs in Engels)*

Doelstelling: om studente bekend te stel aan die mosaïek van diversiteit deur

die omskrywing van begrippe en die bestudering van die diversiteit van

die Suid-Afrikaanse werksmag. Die volgende aspekte word bestudeer: die

invloed van nasionale kultuur op organisasies; die rol van die individu in

diversiteit; voorvereistes vir die eff ektiewe funksionering van ‘n diverse

werksmag; bevordering van diversiteit deur prosesse soos werwing,

keuring, induksie, beoordeling, en opleidings- en ontwikkelingsmodelle.

IOP103P Toerismediens (S1 en S2)

Doelstelling: om studente bekend te stel aan die gedrag en eienskappe van

kliënte; interpersoonlike vaardighede en -kommunikasie; die ontwikkeling

van ‘n kliëntesorgkultuur en -strategie; kliënteherwinningstrategie en

kliëntetevredenheid en -lojaliteit.

IOP102N Persoonlikheid in werkkonteks (S1 en S2)*

Voorvereiste: IOP101

Doelstelling: om studente bekend te stel aan die basis van persoonlikheid:

met betrekking tot die psigodinamiese, behavioristiese, dimensionele,

humanistiese/fenomenologiese en kognitiewe perspektief; psigopatologie;

werkaanpassing, en meting van persoonlikheid.

TWEEDEVLAKMODULES (NQF-VLAK 6)

IOP201Q Bedryfsielkunde navorsing (S1 en S2)*

Voorvereiste: IOP101, 102

Doelstelling: om studente in staat te stel om ‘n agtergrondkennis van

wetenskaplike navorsing te kry met betrekking tot die volgende: aanbieding

van data; beskrywende statistiek: sentrale neiging, varieerbaarheid,

korrelasie, regressie, normaalverspreiding; inferensiële statistiek:

steekproefdistribusie en hipotesetoetsing, t-toetse, F-toets, chi-kwadraat en

die praktiese toepassing van hierdie kennis.

IOP202R Organisasiesielkunde (S1 en S2)*

Voorvereiste: IOP101, 102

Doelstelling: om studente bloot te stel aan organisasiesielkunde en

belangrike aspekte soos die individu: grondslae van individuele gedrag en

die rol van persepsies; waardes, houdings en werkstevredenheid; basiese

motiveringsbegrippe; die groep: grondslae van groepsgedrag; werkspanne;

kommunikasie; leierskap; mag en politiek; konfl ik, onderhandeling en

intergroepsgedrag; grondslae van organisasiestruktuur; werksontwerp;

organisasiekultuur; en organisasieverandering en hantering van stres.

IOP203S Geregtelike bedryfsielkunde (S1 en S2)*

Advies: Die module is gemik op die bedryf- en organisasiesielkundestudent

wat van voorneme is om homself te bekwaam om later in die geregtelike

konteks te praktiseer.

Doelstelling: om studente bekend te stel aan basiese beginsels, prosesse

en velde in die sielkunde en die bedryf- en organisasiesielkunde wat van

belang kan wees vir die regsprofessie met betrekking tot die volgende: die

geskiedenis en ontwikkeling van die regsgebied; verskillende vorms van reg,

met die klem op siviele prosesreg, die hiërargie van howe, die jurisdiksie

van die howe en hofreëls; prosedures wat toegepas word by die beslegting

van ‘n regsgeding, en verslagskrywing om sodoende studente te bekwaam

om in die geregtelike konteks te praktiseer.

IOP205U Omgewingsielkunde (S1 en S2)*

Voorvereiste: IOP101, 102

Doelstelling: om die behoe e aan en die belangrikheid van teorieë en

navorsingsmetodes in omgewingsielkunde te verstaan en sluit die volgende

asptekte in: omgewingspersepsie, -kognisie en -houdings; die eff ek van

omgewingstressors en die toepaslikheid van territorialiteit, privaatheid en

persoonlike ruimte; en praktiese toepassing.

IOP206V Ergonomika (S1 en S2)*

Voorvereiste: IOP101, 102

Doelstelling: om aan studente insig te bied in wat ergonomika is en waarom

dit nodig is deur die volgende aspekte te bestudeer: modelle en benaderings,

mens tegnologie-interaksie; toepassing van ergonomika: ontwerp volgens

liggaamshouding, die kantoorwerksomgewing, ontwerp vir spesiale

populasies; praktiese toepassing: die ergonomika-kontrolelys.

IOP207W Leerteorieë en -beginsels (S1 en S2)*

Voorvereiste: IOP101, 102

Doelstelling: om insig te bekom in wat leer is deur die volgende te bestudeer:

funksionalisties (Thorndike, Skinner), assosiatief (Pavlov), kognitief

(Gestalt, Piaget, Bandura) asook neurofi siologiese teorieë, en die implikasies

vir opleiding en ontwikkeling.

22

IOP208X Sielkundige aanpassing in die werkkonteks

(S1 en S2)

Voorvereiste: IOP101, 102

Doelstelling: om studente in staat te stel om die verband tussen werk en

sielkundige aanpassing te kan maak deur die volgende aspekte te bestudeer:

defi niëring en verklaring van sielkundige aanpassing; determinante en

oorsake van beroepswanaanpassing; evaluering van beroepsaanpassing;

tipes werkdisfunksie en ander werkverwante en organisatoriese

aanpassingsprobleme; organisasiestrategieë en -metodes vir die bestuur

en bevordering van organisasie- en werknemersgesondheid; individuele

metodes om sielkundige aanpassing in die werksplek te bevorder; en die

toekoms van werk en werknemersgesondheid.

IOP209Y Werksmagdiversiteit (S1 en S2) (slegs in Engels)*

Voorvereiste: IOP101, 102

Doelstelling: om studente bekend te stel aan die mosaïek van diversiteit deur

die omskrywing van begrippe en die bestudering van die diversiteit van

die Suid-Afrikaanse werksmag. Die volgende aspekte word bestudeer: die

invloed van nasionale kultuur op organisasies; die rol van die individu in

diversiteit; voorvereistes vir die eff ektiewe funksionering van ‘n diverse

werksmag; bevordering van diversiteit deur prosesse soos werwing,

keuring, induksie, beoordeling, en opleidings- en ontwikkelingsmodelle.

DERDEVLAKMODULES (NQF-VLAK 7)

LW

Studente wat IPS200 geslaag het mag vir derdevlakmodules inskryf.

IOP301T Bedryfsielkundige toetsing en evaluering (S1 en S2)*

Voorvereiste: IOP201, 202

Doelstelling: om studente bloot te stel aan funksies en oorsprong van

sielkundige toetsing deur aspekte soos die volgende te bestudeer: tegniese

en metodologiese beginsels: norms en die betekenis van toetstellings,

betroubaarheid, geldigheid, itemontleding; vermoëtoetsing: individuele

toetse, toetse vir spesiale populasies, groeptoetsing; persoonlikheidstoetsing:

sel eskrywendepersoonlikheidsvraelyste, meting van belangstelling en

houdings, projektiewe tegnieke; toepassings van toetsing: hoo ontekste

van huidige toetsgebruik, etiese en sosiale oorwegings in toetsing; sowel as

‘n praktiese taak.

IOP302U Personeelsielkunde 3A (S1 en S2)*

Voorvereiste: IOP201, 202

Doelstelling: om studente bekend te stel aan die grondbeginsels en historiese

agtergrond van en navorsingsmetodes in bedryf- en organisasiesielkunde.

Die volgende aspekte word bestudeer: kriteria: standaarde vir

besluitneming, werkontleding, poswaardering; voorspellers: sielkundige

toetse en vraelyste, onderhoude, takseersentrums, biografi ese inligting,

nuwe en kontroversiële keuringsmetodes; personeelbesluite: ‘n model vir

personeelbesluite, werwing, keuring, plasing en klassifi kasie, en opleiding

en ontwikkeling.

IOP303V Loopbaansielkunde (S1 en S2)*

Voorvereiste: IOP202

Doelstelling: om aan studente insig te bied in aspekte soos die betekenis

van werk; loopbaanbegrippe en ‘n loopbaanbestuursmodel; teorieë

oor loopbaankeuse; lewens- en loopbaanstadia; organisasiekeuse;

loopbaanbestuur in ‘n veranderende omgewing; organisasie-ondersteuning;

en loopbaanaangeleenthede.

IOP304W Arbeidskonfl ik en onderhandelinge (S1 en S2)*

Voorvereiste: IOP201, 202

Doelstelling: om insig te verkry in die bedryfsielkundige benadering

tot arbeidsverhoudinge deur die volgende aspekte te bestudeer: die

aard van arbeidsverhoudinge; perspektiewe op arbeidsverhoudinge: ‘n

oopstelselraamwerk; die arbeidsverhoudingkonteks: omgewingsfaktore,

internasionale en Suid-Afrikaanse ontwikkeling; partye in dié verhouding;

konfl ik: herkenning, manifestering en identifi sering; hantering van konfl ik;

onderhandeling: die aard van onderhandeling, die rol van mag, kenmerke

van ‘n onderhandelaar; voorbereiding vir onderhandelinge; die voer van

onderhandelinge; benaderings vir die fasilitering van onderhandeling:

interpersoonlike vaardighede, oorreding en houdingsverandering,

kruiskulturele kommunikasie, onderhandelingstaktiek; derdepartyintervensies:

konsiliasie, mediasie, arbitrasie; fases van groepontwikkeling;

prosesintervensies; inhoudsintervensies en die implikasies vir

bedryfsielkunde.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!