02.05.2013 Views

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

hulle behoeftes, vrese en verlangens en hulle soek na ’n (geloofs)

gemeenskap wat dit verstaan en aanspreek” (Sakelys, 2003: 51).

1.2 Erediensvernuwing

Weens die feit dat die post-moderne lidmaat op soek is na ’n vernuwende

vorm van spiritualiteit, 1 word daar gepoog om by gemeentelike samekomste

soos eredienste, aan hierdie behoefte te voorsien. Die styl en karakter van

eredienste het van ’n hoogs tradisionele vorm 2 verander na ’n vryer en meer

informele samekoms, veral op musikale gebied ten opsigte van gemeentesang

(König, 2005: 339, 341).

Wat die musikale vernuwing in die erediens betref, word dit veral deur die lofen

aanbiddingsbeweging (praise and worship movement) sowel as

kontemporêre aanbiddingsmusiek (worship music) gekenmerk. 3 Die lof- en

aanbiddingsbeweging is afkomstig van die “Metodiste Herlewing en die

Holiness Movement, wat sedert die middel en laat 1800’s in die VSA ontstaan

het, asook African American Worship, wat ’n uitvloeisel was van slawerny. Die

aanbiddings-kenmerke van hierdie beweging was veral ’n klem op die

ervaring van die Gees tydens aanbidding” (Serfontein, 2005: 21).

Kontemporêre aanbidding (worship) word egter vereenselwig met die

populêre musiekkultuur 4 waar “die oorsprong daarvan buite die grense van

1

Hierdie vernuwende vorm van spiritualiteit word volgens Jankowitz (2006: 30) geklassifiseer

“as 1) ’n kognitiewe of logiesdenkende persoonlikheidstipe, 2) ’n charismatiese, ekstatiese,

uitdrukkingsvolle of warmhartige persoonlikheidstipe, 3) ’n rustige, stildiep of meditatiewe

persoonlikheidstipe en 4) ’n dienende, doenende of aktief projekgerigte persoonlikheidstipe”.

Vir volledige artikel oor die verskillende spiritualiteitstipes, verwys na Vir die Musiekleier 33.

2

Tradisioneel verwys in hierdie konteks hoofsaaklik na die streng navolging van ’n vaste

Gereformeerde liturgiese patroon met die orrel as enigste begeleidingsinstrument (sien

Hoofstuk 2 vir ’n bespreking oor liturgie).

3

Hierdie musiekstyl word ook soos die lof- en aanbiddingsbeweging, veral in die

Charismatiese kerke, beoefen (Serfontein, 2005: 21, 22).

4

Volgens Johansson (1984: 55) word populêre musiek normaalweg geassosieer met

“quantity (mass production), material profit, novelty, immediate gratification, ease of

consumption, entertainment, the lowest common denominator, success first of all,

romanticism, mediocrity, sensationalism, and transience. Its basic impetus and overall quality

is to be found in the drive for making money. It is a commercial music”. Daarteenoor word

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!