02.05.2013 Views

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Genadeverkondiging

• Geloofsbelydenis

• Sang

• Gebed om die opening van die Woord/epiklese

• Skriflesing

• Prediking

• Danksegging, aanbidding en voorbidding

• Opneem van offergawes

• Sang

• Seën

Die elemente wat hier genoem word, hoef nie noodwendig in hierdie volgorde

te geskied nie, aangesien variasie tog ook van belang is. Die element van

sang kan, indien verlang, meer dikwels ingesluit word – soos byvoorbeeld

voor of na die prediking – om maar slegs ’n enkele moontlikheid te noem. Wat

die orde vir die aanddiens betref, word dieselfde orde van die oggenddiens

aanbeveel. Die voorlesing van die Tien Gebooie/Wet, verootmoediging en

skuldbelydenis, genadeverkondiging en geloofsbelydenis word dan as

opsioneel beskou (ASK, 1988: 11-15).

Aanderedienste 1 beskik egter oor ’n ander karakter as dié van

oggenderedienste. Die aanddiens is wel ’n egte en ware erediens nes die

oggenddiens, maar die aard daarvan word eerder gekenmerk deur groter

vryheid en spontaneïteit. Orde en vastigheid in die erediens is egter nog

steeds van groot belang (ASK, 1988: 27-29).

1

Die meeste aanddienste van die NG Kerk regoor Suid-Afrika word gekenmerk deur lae

bywoningsgetalle van lidmate. Volgens ’n statistiese verslag, Kerkspieël 2004, het bywoning

van aanddienste geweldig afgeneem, vanaf 9,07% in die jaar 2000 tot en met 3,60% in 2004

(Jackson, 2005: 1).

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!