02.05.2013 Views

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

antwoord en druk sy gevoel van blydskap en dankbaarheid uit deur middel

van lof- en aanbiddingsliedere. In die lied van die gelowige word daar gestreef

na ’n geslaagde verhouding tussen woord en toon waar die woord van die lied

op die voorgrond staan.

Musiekinstrumente, onder meer die orrel, verhef die sang van die gelowiges

tot groter eer en glorie van God. Met die toepassing van die korrekte

begeleidingstyl (ten opsigte van die liedstyl self) en die wisseling van timbre

word elke lied se karakter weergegee om sinvol tot gelowiges te spreek.

Aanvullende musiek moet liturgies ’n funksionele bydrae lewer. Dit moet die

inhoud van die liturgie beklemtoon en die opbou van die Christelike geloof

onder gelowiges handhaaf.

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!