02.05.2013 Views

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

Sulani Heunis.pdf - Nelson Mandela Metropolitan University

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

(Wilson and Sapsford, 2006: 97). ’n Self-geadministreerde vraelys is vir

hierdie studie opgestel wat bestaan uit geslote sowel as nie-geslote vrae. 1 Die

geslote vrae het behels dat respondente die gepaste letter as antwoord op die

vraag omkring. Met die nie-geslote vrae is daar gepoog om aan respondente

die geleentheid te bied om relevante kommentaar te lewer. Verder is die

vraelys in vier afdelings aangebied. Onder elke afdeling is daar ’n spesifieke

tema van die erediens en sy musiek behandel. Die geskikte persoon/persone

vir voltooiing van die vrae is ook in elke afdeling aangedui. 2 Voordat die

vraelyste egter onder die NG gemeentes versprei is, is dit eers geproeflees

om foute en onduidelikhede, indien enige, uit te stryk.

’n Voordeel van geslote vrae is die feit dat die verwerkingsproses daarvan

eenvoudiger is as in die geval met nie-geslote vrae. Geslote vrae moet eers

kodeer word voordat dit ge-analiseer kan word (Babbie and Mouton,

2001: 233). Daarom is die geslote vrae gekodeer 3 tot letters om dit in

dieselfde formaat as die nie-geslote vrae te verkry.

Die antwoorde op die vrae is elektronies ingevoer en verwerk met die

Microsoft Excel rekenaarprogram. Met behulp van gepaste formules is dit

daarna omgeskakel tot persentasies en tot grafiese voorstellings verwerk. Dit

word breedvoerig in Hoofstuk 3 beskryf ten opsigte van:

• eredienste gedurende kwartale en vakansies;

• die tipe musiekbediening tydens eredienste;

• eredienste met orrelbegeleiding;

• eredienste met musiekbedieningsgroepe; asook

• die voorbereiding van eredienste en opleiding van kerkmusici.

1 Dit is noodsaaklik dat vrae in ’n self-geadministreerde vraelys kort, maar ook duidelik, gestel

word. Respondente moet in staat wees om die vrae vinnig te kan lees en te kan interpreteer

om sodoende die regte antwoord aan te dui (Babbie and Mouton, 2001: 237).

2

Sien Bylaag D vir die volledige vraelys.

3

Slegs Vraag 2 en 3 van Afdeling A is gekodeer. Die ander vrae word as ekstra kommentaar

by die relevante grafiek weergegee (sien Hoofstuk 3).

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!