03.05.2013 Views

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

Die Kerkblad Junie 2011.indd - CJBF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

van oraloor

spiere. Liggaamskrag én geloofskrag.

Gebed ...

En die Saterdag skiet een van die

ooms ’n bok. Die mannetjies dra die

karkas opstal toe. Die mannetjies

help afslag en Saterdagaand word

ge smul aan ons eie bok oor die kole

gebraai.

Sondag vroegdag ... “Boskerk”. Ons

hou erediens diep in die Bosveldbos.

Ons luister na ons Vader. Ons buig

diep. Mannetjies en volwasse manne

hoor wet en Woord.

Na die naweek, met elke mannetjie

’n knipmes in sy sak, as geskenk van

die ooms, kry ons koers Pretoria toe.

Mannetjies en volwasse mans bewus

van die sorg en liefde en genade en

guns van ons elkeen se Vader, die

Skepper van aarde en hemel.

Mannekamp

11-13 Maart 2011. Ook Vygenboomfontein.

Agt en twintig broers

kuier saam. Wildbesigtiging, ritte

met vierwielmotorfi etse, “paintball”, pyl en boog skiet en op die skietbaan

skiet ons so ’n iets van ons moontlike frustrasie uit. Die skote klap en die kol

word getref. Groot-kaliber gewere en handwapens.

Ons ontspan. Die veld die water en die vol damme, die voëls en die

skoonheid van die skepping. Ons rus en skep asem. Kinders van die Here

saam. Ons lees God se waarheid af in die natuur en Skriftuur. Ons bid saam

en ervaar die werklikheid van geloofsgemeensaamheid. En Sondagoggend die

hoogtepunt. Erediens in die bos. Op ’n rotsbank naby ’n waterstroom sit

ons. Genesis 1:27 is die fokusvers. Die mens, ek, as beeld van God, as sy

verteenwoordiger. In die veld klink mannestemme. Ons sing ’n psalmlied.

Volgende jaar DV maak ons weer so. Alle eer aan God die Here. DK

Dr. Pieter en die mannetjies.

28 Broers kuier saam.

36 DIE KERKBLAD Junie 2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!