03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

11

3.1.3 Definisies, formate en wenke: Langer transaksionele tekste

Agendas en notules (word altyd as ‘n eenheid gedoen) (Huistaal, Eerste Addisionele Taal)

Agenda

’n Agenda is die sakelys van werksaamhede van ’n vergadering wat volgens ’n bepaalde volgorde bespreek moet

word.

Agenda van ’n vergadering van die Sportkomitee wat op Maandag

24 Augustus 2009 om 10:00 in die Konferensie-

kamer gehou sal word.

AGENDA

1. Opening en verwelkoming

2. Bywoning en verskonings

3. Notule van die vorige vergadering

4. Sake uit die notule

4.1

4.2.

4.3.

5. Nuwe sake

5.1. Finansiële verslag

5.2. Verslag van hokkiekomitee

5.3. Verslag oor tennissokkie

6. Algemeen

6.1

6.2

6.3

7. Datum van volgende vergadering

8. Afsluiting

M. A van Wyk C. R. Beukes

Voorsitter Sekretaresse

• ’n Agenda is kort, duidelik, spesifiek en ondubbelsinnig.

Wenke:

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

• Die agenda word saam met die

uitnodiging aan die lede gestuur.

• Die doel van ’n agenda is om te

verseker dat belangrike sake nie

agterweë bly nie.

• Dit rig en gee orde aan ’n

vergadering.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!