03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Verslae (formeel en informeel) (Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Tweede Addisionele Taal)

35

‘n Verslag is die bevindings van versamelde inligting of navorsingsprojek of gebeurtenis. Dis ‘n dokument wat oor

die vordering van ‘n gebeurtenis of bepaalde werk rapporteer.

Informele verslag

• Gee aan die verslag ’n interessante opskrif (kop)

• Skryf ’n bondige, interessante inleiding wat die doel van

die verslag weergee.

• Verskaf kortliks inligting oor die vrae : Wie?, Wat?,

Waar? en Wanneer? Die vrae kan subopskrifte wees.

• Brei nou uit op die vrae.

• Skryf ’n treffende slot wat alles saamvat.

• Taal en styl moet by die informele verslag pas.

• Visuele materiaal kan ingesluit word om die verslag

interessant te maak.

Formele verslag of ooggetuieverslag:

Wenke:

’n Polisieverslag is ’n verklaring wat ’n persoon aflê van dit wat hy/sy gesien gebeur het.

Paragraaf 1: Persoonlike inligting (Volle name, identiteitsnommer,

adres en kontaknommer.)

Paragraaf 2: Besonderhede van gebeure: (datum, tyd, plek)

Paragraaf 3: Uitbreiding van besonderhede.

Paragraaf 4: Samevatting of gevolgtrekking.

Die verslag word laastens onderteken en van ’n datum voorsien.

• Die verslag word in die eerste persoon gedoen. (Toe

ek om 13:30 daar aankom, het ek gesien ...)

• Dit wat beskryf word, moet in fyn detail gedoen word.

• Feite moet gegee word.

• Die ooggetuie moet dit wat hy-/sy gesien het,

weergee.

• Die verslag word saaklik geskryf.

• Emosioneel gelaaide woorde is ontoepaslik.

• Taal en styl moet by die formele verslag pas.

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

• ’n Informele verslag handel

oor byvoorbeeld ’n sporttoer of

klasuitstappie of

matriekafskeid.

• Die inligting moet korrek wees.

• Paragrawe moet volgens die

logiese verloop van die

gebeure wees.

• Dit is kort en bondig.

• Adjektiewe kan gebruik word

om die verslag interessant te

maak en om te beskryf.

Wenke:

• Die formele verslag is

gewoonlik ’n verslag wat vir

die polisie/versekering geskryf

word.

• Die inligting moet korrek

wees.

• Paragrawe moet volgens die

logiese verloop van die

gebeure wees.

• Dit is kort en bondig.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!