03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Brief van simpatie/meegevoel (Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Tweede Addisionele Taal)

14

Die skrywer bemoedig die leser wat in geestelike of fisiese pyn verkeer of simpatiseer.

Beste Thabo

Mullerstraat 9

Wilkoppies

Klerksdorp

2571

Datum

Ek is so jammer om te hoor van die ongeluk waarin Nthabiseng was.

Haar dood moet vir jou ’n baie groot persoonlike verlies wees. Wees

verseker dat ek baie aan jou dink.

• Die brief word aan iemand wat ’n geliefde aan die dood

afgestaan het,of wat iets kosbaars verloor het, geskryf.

• Die styl en toon is taktvol.

• Dra jou meegevoel reeds in paragraaf 1 oor.

• Moontlikhede vir paragrwe 2 – 4:

- Noem onmiddellik waar jy die oorledene ontmoet het, of

wat jy bv. van die hond wat weggeraak het, onthou.

- Noem ’n paar insidente en goeie herinneringe wat jy van

die oorledene / kosbare voorwerp het.

- Noem ook dinge wat die oorledene se familie / gesin / die

persoon wat iets verloor het kan troos.

• ’n Gedagte/teksvers/aanhaling kan ter vertroosting ingesluit

word.

Dra ook my simpatie oor aan Nthabiseng se ouers en haar familie.

Jou vriend

Pulane

Wenke:

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

• Die formaat van die brief moet

korrek wees: Die adres van

die skrywer word regs, boaan

in blokvorm geskryf.

• Geen leestekens word in die

adres gebruik nie.

• Daar word nie ’n reël tussen

die poskode en die datum

oopgelaat nie.

• Die datum word voluit geskryf:

12 April 2009

• Aanhef: “Beste” of “Liewe”

word gebruik; dit word teen

die linkerkantlyn geskryf.

• ‘n Reél word tussen elke

paragraaf oopgelaat.

• Die omskrywing, “Jou vriend”,

is opsioneel: die ontvanger

weet immers wie jy is.

• Daar word nie ’n reël in die

afsluiting van die brief

oopgelaat nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!