03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

46

Tweede Addisionele Taal

Jy het by jou suster gaan bly om na ’n goeie skool toe te kan gaan. Skryf ’n brief aan jou maat waarin jy

hom/haar van jou nuwe skool en lewe vertel. Hou die volgende in gedagte: Waar is die skool? Hoe lyk die skool?

Vertel van jou onderwysers, die aantal leerders en jou vakke. Is jy gelukkig / ongelukkig in jou nuwe skool?

Hoekom? Hoe verskil jou nuwe skool van die vorige skool?

Brief van simpatie

Huistaal

Jou skoolhoof se kind is in ‘n motorongeluk oorlede. Rig ‘n brief aan hom om te simpatiseer.

Eerste Addisionele Taal

Jou musieonderwyseres se man was in ‘n rotsstorting by ‘n myn betrokke en sy lyk was na dae gevind. Spreek

jou medelye teenoor haar in ‘n brief uit

Tweede Addisionele Taal

Simpatiseer met jou tante na die afsterwe van haar man gedurende ‘n skietery in ‘n rooftog. Bemoedig haar

deur te verwys na jou oom se voortreflike eienskappe en verhouding met jou. Bied ook jou hulp aan.

Aansoek om ‘n betrekking

Huistaal

Skryf ‘n AANSOEKBRIEF na aanleiding van die onderstaande advertensie wat in Beeld verskyn het.

VERKOOPSASSISTENT:

ALGEMENE BOEKE

Van Schaik Boekhandel benodig ۥn vlot tweetalige verkoopsassistent (Afrikaans & Engels) met administratiewe

aanleg en n lewendige belangstelling in die boekewêreld.

Hierbenewens verg die aanstelling ten minste ‘n Nasionale Senior Sertifikaat.

Kortliks behels verantwoordelikhede die volgende:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!