03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

41

’n Strooibiljet (Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Tweede Addisionele Taal)

Dis ‘n gedrukte of gefotokopieerde blaadjie met inligting wat gebruik word. Dit kan aandag trek, mense opvoed,

reaksies uitlok, ens.

SPRINGBOK

WILDSPLAAS

Is jy dodelik moeg? Wil jy

rus?

Dan is die natuur net die

plek vir jou!

Hier is TWINTIG JAGHUISIES!

Elke huisie is modern en

goed toegerus!

Tennisbane en swembad sorg

vir lekker tye!

Restaurant beskikbaar vir

vroue wat moeg is vir

kosmaak!

Ritte in 4X4 voertuie

elke aand!

Die plaas is op die Lesothogrens

naby Hobhouse geleë.

Ry vanaf Bloemfontein na

Tweespruit. Draai links by die

Hobhouse-Wepener kruising en

10 km verder is die uitdraaibord

na

SPRINGBOK WILDSPLAAS.

Navrae en besprekings:

Melanie (082 274 8856) of

besoek ons by

www.springbokwildsplaas.co.za

Naam moet duidelik wees.

Reël om aandag te trek.

Algemene inligting word gegee.

Let op die gebruik van

leestekens en verskillende

lettertipes en –groottes.

Ligging van wildsplaas.

Kontakbesonderhede.

• Die inligting moet duidelik en kortliks oorgedra word.

• Die uitleg moet duidelik wees.

• Kontakbesonderhede moet duidelik sigbaar wees.

Wenke:

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

Die strooibiljet: word

gewoonlik by verkeersligte

uitgedeel en in posbusse

geplaas om inligting te

versprei.

• Lettertipes en

lettergroottes kan

gebruik word om die

inligting duidelik te

laat uitstaan.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!