03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

52

• Skryf jou rigting- en padaanwysings in volsinne en puntsgewys neer.

• Noem in watter rigting hy in DRIE strate moet draai (gebruik die

straatname).

• Gebruik EEN verkeersteken in jou aanwysing.

• Noem VIER bakens waarby hy verby sal gaan.

HOE OM ’N TOEBROODJIE TE MAAK.

Jy werk in ʼn restaurant se kombuis. ʼn Nuwe persoon het nou daar begin werk en jy moet hom/haar leer hoe om

eet- en drinkgoed voor te berei. Skryf die instruksies neer hoe om ʼn kaas-en-tamatie-toebroodjie te maak.

Advertensie

Huistaal

Ontwerp ’n bemarkingsadvertensie waarin jy ’n Afrikaanse kultuuraand by julle skool bemark. Punte word

toegeken vir die INHOUD van die advertensie en NIE die versierings nie.

Eerste Addisionele Taal

Een van die Idols kom hou ʼn konsert by julle skool. Stel die advertensie vir die konsert saam. Gee aandag aan

die uiteensetting van die inligting in jou advertensie. Dink aan: Die rede waarom hierdie Idol ʼn konsert by julle

skool kom hou. Die dinge wat jy omtrent die persoon gaan adverteer sodat baie mense sal belangstel om te kom.

Tweede Addisionele Taal

Jy en ’n paar vriende wil sakgeld verdien. Julle besluit om ekstra klasse by die skool aan te bied. Stel ’n

advertensie op wat in julle plaaslike koerant gaan verskyn en waarin julle ekstra klasse geadverteer word. Hou

die volgende in gedagte: Watter vak julle gaan aanbied? Tye. Plek. Koste. Wie om te kontak en

telefoonnommers.

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!