03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

42

’n Uitnodiging (Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Tweede Addisionele Taal)

Dis ‘n wyse waarop ‘n mens na een of ander funksie uitgenooi kan word.

Formele Uitnodiging:

Mnr. en Mev. Snyman

word hartlik uitgenooi

na die

Mondigwordingspartytjie

van

Lerato van Wyk

op Vrydag 14 Augustus

om 19:00

te Bloemfontein stadsaal

(Nelson Mandelarylaan)

Kleredrag: Formeel

Antwoord asseblief voor 1 Augustus 2009.

Skakel Lerato: 084 274 8856

Wie word genooi?

Waarvoor?

Wanneer?

Hoe laat?

Waar?

Kleredrag?

Hoe en wanneer jy

moet antwoord?

32. Vorms (invul): (Huistaal, Eerste Addisionele Taal en Tweede Addisionele Taal)

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

Wenke:

Uitnodiging: Mense

word uitgenooi na ’n

verjaarsdagpartytytjie,

troue, ens.

• Die volgende

inligting is

nodig:

Wie word genooi?

Waarvoor?

(geleentheid)

Waar?

Hoe laat?

Wanneer?

Van wie?

Hoe jy moet

antwoord?

Voltooiing van vorms behels gewoonlik die invul van persoonlike besonderhede om of aansoek te doen vir ‘n

sekere dokument, of om ‘n bankrekening te open, of om aansoek te doen vir ‘n lening of om geld te onttrek of te

deponeer, ens.

Daar word daagliks van ’n mens verwag om vorms te voltooi. Dit

word baie maal verkeerd gedoen. Daar kan baie van ’n persoon

afgelei word oor die wyse waarop ’n vorm voltooi word.

• ’n Vorm wat slordig en onvolledig voltooi word, skep ’n

swak indruk.

• Gebruik saaklike taal.

• Beantwoord slegs dit wat gevra word.

• Spel korrek en moenie uitkrap nie.

Wenke:

• Lees eers ’n vorm deur

voordat dit voltooi word.

• Maak seker dat jy presies weet

watter inligting verwag word.

• Werk netjies en skryf duidelik.

• Lees ook die fynskrif wat

verduidelik wat by elke

vraag/opdrag vereis word.

• Die riglyndokumente vir die

opstel van vraestel 3 vereis

ook dat die leerder ’n paar

paragrawe sal moet skryf

byvoorbeeld oor sy/haar

belangstellings. Dit moet

gedoen word sodat die opdrag

aan die getal woorde kan

voldoen.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!