03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

’n Brosjure (Huistaal, Eerste Addisionele Taal)

‘n Brosjure is ‘n boekie of ’n dun tydskrif wat inligting, illustrasies en foto’s oor ’n diens, plek of produk bevat.

24

’n Brosjure kan in die volgende formate aangebied word. (Daar is nog baie

ander voorbeelde ook.)

Nr. 1 Nr. 2

A

B

C

Nr. 3 Nr. 4

TITEL

ʼn Brosjure kan onder andere op die volgende maniere uitgelê word:

Die voorblad moet interessant wees en

die leser se aandag trek.

Daarna word meer inligting oor die

plek bv. ’n gastehuis gegee. Waaroor

handel die brosjure? WAT is die naam

daarvan? Gebruik ’n logo as dit

beskikbaar is.

Meer inligting oor die plek kan gegee

word en wat alles by die plek verwag

kan word? Verduidelik die inligting

kortliks. Sorg dat die aanbieding

interessant en aanloklik is.

Wie is almal betrokke by die plek?

Besiens-/wetenswaardiighede/

belangrike inligting

A

B

Bv. verduidelik waarom die plek

besoek moet word.

Waar is die plek? Gee die fisiese

adres.

Gee ʼn eenvoudige kaart of

verduideliking hoe om die plek te

bereik.

Gee alle kontakbesonderhede –

telefoonnommers,

e-posadresse, faksnommers en die

naam van ’n kontakpersoon.

Watter ander interessante plekke is

in die omgewing?

Gee belangrike tye en moontlike

kostes.

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

C

Wenke:

• Besluit eerste op die uitleg van die

brosjure, die letter- tipe, lettergrootte,

ens.

• Besluit op die papier die verskillende

kleure, die illustrasies en die foto’s wat

gebruik gaan word.

• STROOIBILJET: Dis ‘n gedrukte of

gefotokopieerde blaadjie met inligting

wat gebruik word. Dit word gratis in

posbusse of by verkeersligte versprei.

Die uitleg daarvan is ’n vermenging

van die kenmerke van ’n brosjure en

’n pamflet.

• PAMFLET: Boekie of ’n strooibiljet oor

een spesifieke onderwerp. Kort

opsomming oor ’n plek, besigheid,

ens. Dit is gewoonlik die grootte van

’n A4-bladsy en dit kan selfs illustrasie

en foto’s bevat.

• BROSJURE: Boekie of ’n dun tydskrif

wat inligting, illustrasies en foto’s oor

’n diens, plek of produk bevat. Dit

word aan beide kante van ’n A4bladsy

gedruk en word só ontwerp dat

soveel moontlik inligting gegee kan

word. ’n Brosjure bevat gewoonlik

illustrasies, foto’s grafiese inligting en

kaarte.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!