03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

’n Notule

12

’n Notule is die verkorte, geskrewe verslag van alle besprekings op ’n vergadering.

Opskrif:

Die naam van die organisasie, aard van die vergadering, dag,

datum, tyd en plek word aangedui.

Notule van ’n vergadering van die sportkomitee wat op Maandag 24

Augustus 2009 om 10:00 in die Konferensiekamer gehou is.

1. Opening en verwelkoming:

Die voorsitter verklaar die vergadering geopen en heet die

lede welkom.

2. Bywoning en verskonings:

Noem die titel, voorletters en vanne van lede teenwoordig en van dié

wat verskoning gemaak het.

3. Notule van die vorige vergadering:

Die notule van die vergadering word gelees, goedgekeur en

onderteken.

4. Sake uit die notule:

Sake uit die vorige notule word bespreek.

5. Nuwe sake:

Sake wat tydens vergadering bespreek sal word.

6. Algemeen:

Ander belangrike sake wat tydens voorhou van agenda genoem is,

word nou bespreek.

7.

Datum van volgende vergadering:

8. Afsluiting:

Die tyd waarop die vergadering verdaag word hier genoem.

Maak voorsiening vir die handtekeninge van die voorsitter en

sekretaris.

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

Wenke:

• Dit moet ’n lid, wat nie

teenwoordig was nie, ’n idee gee

van wat by die vergadering

gebeur het.

• Alle besluite moet genotuleer

word.

• In ’n geskrewe notule word die

verskillende opskrifte onderstreep.

• Die notule word altyd in die

teenwoordige tyd geskryf.

• Gebruik kort sinne.

• Die notule stem puntsgewys

ooreen met die agenda.

• Taal en styl is formeel.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!