03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

21

’n Sakebrief (Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Tweede Addisionele Taal)

Die brief word aan ’n onderneming gerig om duidelikheid / oplossings oor ‘n saak te kry of om navraag te doen.

Die Bestuurder

Woolworths

Posbus 14

Polokwane

0700

Posbus 148

Polokwane

0700

Datum

Meneer/Geagte mnr. / mnr Masango

AGTERSTALLIGE REKENING: VERWYSINGSNOMMER R369

Ek het gister ’n aanmaning ontvang ... (slegs 3 punte)

• Die brief word aan ’n onderneming gerig.

• Redes vir skryf van brief word gegee. Skryf op die man af.

• Indien geld betrokke is, wees realisties oor hoe dit gestuur

word. Jy kan nie bv. sê ingesluit vind u R1400 kontant nie. Së

dan ‘n tjek van R1400 word ingesluit of reël dat R500 per

maand deur ‘n internetoorbetaling gemaak sal word of indien

die rekening nie regtig agterstallig is nie, dat die probleem

opgelos word.

• Brief is gewoonlik kort en bondig.

• Die taal, styl (HT, EAT, TAT), toon en register (HT, EAT) is

formeel.

• Skryf nugter en saaklik. Geen mooiskrywery nie.

Ek vertrou dat u my ...

Die uwe

THlungwani OF Thato Hlungwani

T. Hlungwani

Hierdie is slegs ‘n voorbeeld van ‘n sakebrief. Daar is baie ander moontlikhede.

Wenke:

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

• Die formaat van die brief moet

korrek wees: adres van

sender, datum, adres van

ontvanger, aanhef, opskrif /

doel, paragrawe, afsluiting.

• Die adres van die sender kom

regs boaan in blokvorm.

• Daar word nie ’n reël tussen

die poskode en die datum

oopgelaat nie

• Die datum word voluit geskryf:

8 Februarie 2009

• Die adres van die ontvanger

van die brief word links in

blokvorm geskryf.

• Geen leesteken word in die

adresse gebruik nie.

• Die sakebrief word altyd aan

die bestuurder van die

besigheid gerig.

• ’n Reël word tussen die

adres van die sender en die

ontvanger oopgelaat.

• ’n Reël word tussen die

adres van die ontvanger en

die aanhef van die brief

oopgelaat.

• Die doel van die brief word in

hoofletters geskryf OF dit kan

in kleinletters geskryf en dan

onderstreep word.

• Geen leestekens word na

“Die uwe “gebruik nie.

• Die brief word deur die

persoon wat die

korrespondensie rig,

onderteken. Korrespondente

kan ook hul noemname en

vanne gee.

• Die korrespondent se

voorletters en van kan onder

die handtekening uitgeskryf

word, indien dit onleesbaar

is.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!