03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

26

Sport: Eerste Seuns Hokkiespan (meld jaar / jare)

Kultuur: Wenner: Senior Redenaars- kompetisie (meld

jaar/ jare)

REFERENTE: Ken Solmes (Personeelbestuurder)

Gillyard en Vennote

Mountviewweg 26

Kinsburgh

4126

Tel.: 021 851 4314

Prof. Alwyn McCarthy (Dekaan)

Fakulteit: Publieke Administrasie

Durban Universiteit van Tegnologie

Belfordlaan 19A

Nothdene

4064

Selfoon: 083 447 0889

’n Dialoog (Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Tweede Addisionele Taal)

Dis die kommunukasie / gesprekvoering tussen twee of meer mense.

Thandi: Wat gaan ons môre doen?

Vuyo: Ek moet my ma in die huis help. Ek sal eers

vanmiddag iets kan doen.

Thandi: Dit maak nie saak nie. Ek is baie lus om ...

Vuyo: ...

• Twee of meer mense voer ’n gesprek met mekaar.

• Die taal en styl moet by die onderwerp pas.

• Gebruik leestekens om emosie aan te dui.

Wenke

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

• Die sprekers se name staan

teen die kantlyn. Daar is ’n

dubbelpunt na die naam.

• Daar word geen

aanhalingstekens gebruik

nie.

• ’n Reël word na elke spreker

(spreekbeurt) oopgelaat.

• Ekstra inligting word tussen

hakies geskryf.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!