03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

18

’n Uitnodigingsbrief (Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Tweede Addisionele Taal)

Die brief rig ‘n uitnodiging aan iemand om ‘n funksie / geleentheid by te woon.

Die Direkteur

Distrikskantoor

Privaatsak X06

Pietermaritzburg

3200

Meneer/Geagte mnr. / mnr Burger

UITNODIGING NA PRYSUITDELING

Mooirivierweg 10

Pietermaritzburg

3200

Datum

U word hiermee hartlik uitgenooi na die jaarlikse prysuitdeling van

Hoërskool Pietermaritzburg op Vrydagaand 8 November 2009

• In die brief word iemand na ’n funksie/geleentheid genooi.

• Verskaf die rede vir die uitnodiging.

• Verskaf alle belangrike inligting oor die geleentheid. (Waar,

wanneer, hoe laat, kleredrag vereistes, RSVP)

• Verskaf ook inligting oor wat van hom verwag word.

• Spreek waardering uit vir die aandag wat verleen sal word.

• Die taal, styl (HT, EAT, TAT), toon en register (HT, EAT) is

formeel.

• Skryf nugter en saaklik. Geen mooiskrywery nie.

U teenwoordigheid sal verdere luister verleen aan een van die

spoggeleenthede op ons skool se kalender.

Ons hoop om u antwoord so spoedig moontlik te ontvang.

Die uwe

M Teise OF Melvin Teise

M. Teise

Skoolhoof

Wenke:

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

• Die formaat van die brief moet

korrek wees: adres van

sender, datum, adres van

ontvanger, aanhef, opskrif /

doel, paragrawe, afsluiting.

• Die adres van die sender kom

regs boaan in blokvorm.

• Daar word nie ’n reël tussen

die poskode en die datum

oopgelaat nie.

• Die datum word voluit geskryf:

10 Oktober 2009

• Die adres van die ontvanger

van die brief word links in

blokvorm geskryf.

• Geen leestekens word in die

adresse gebruik nie.

• ’n Reël word tussen die adres

van die sender en die

ontvanger oopgelaat.

• ’n Reël word tussen die adres

van die ontvanger en die

aanhef van die brief

oopgelaat.

• Die doel van die brief word in

hoofletters geskryf OF dit kan

in kleinletters geskryf en dan

onderstreep word.

• Geen leestekens word na

“Die uwe “gebruik nie.

• Die brief word deur die

persoon wat die

korrespondensie rig,

onderteken. Korrespondente

kan ook hul noemname en

vanne gee.

• Die korrespondent se

voorletters en van kan onder

die handtekening uitgeskryf

word, indien dit onleesbaar

is.

• Die hoedanigheid van die

sender word onder die

handtekening uitgeskryf.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!