03.05.2013 Views

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

Self-Studiegids vir Taalonderwysers - Thutong

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

54

daar sal wees. Hou die volgende in gedagte: Waar is jy nou? Hoe lyk dit daar? Wat is jou planne vir die volgende

paar dae? Wanneer behoort jy by jou maat te wees? Hoe lank gaan jy daar kuier?

Teken ’n poskaart in jou antwoordboek.

Jy was op ’n skooluitstappie na die Krugerwildtuin. Jy is baie opgewonde, want julle het baie diere gesien.

Skryf ’n poskaart aan jou ouers en vertel hulle van julle besoek aan die Krugerwildtuin. Hou die volgende in

gedagte:

• Waarmee het julle gery?.

• Watter diere het julle gesien?

• Waar het julle geslaap?

Bied die poskaart in die volgende formaat aan:

ADRES:

SEËL

Strooibiljet

Huistaal

Ontwerp 'n STROOIBILJET namens julle skool se Natuurklub om aan te dui hoe herwinning van weggooibare

produkte in die omgewing 'n verskil kan maak.

Self-Studiegids vir Taalonderwysers: Skryf van tekste, Julie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!