04.05.2013 Views

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Pasta Met Hoender En Room

(4 Porsies)

Skroefnoedels (250 G)

45 Ml Olyfolie

45 G Botter

4 Hoenderborsfilette (Repies Gesny)

Sout En Peper

1 Bossie Sprietuie Met Stingels (Gekap)

1 Klein Brandrissie (Pitte Verwyder En Gekap)

1 Knoffelhuisie (Gekneus)

1 Soetrissie (Repies Gesny)

250 G Sampioene (Skyfies Gesny)

2 Ml Gemengde Kruie

250 Ml Room

Kook Pasta En Hou Warm. Berei Sous Terwyl Pasta Kook.

Verhit 30 Ml Elk Botter En Olie En Roerbraai Hoenderrepies Paar Op 'N

Keer

Tot Goudbruin En Gaar. Haal Uit, Geur Met Sout En Peper En Hou

Warm.

Voeg Orige Olie En Botter In Pan En Soteer Sprietuie, Brandrissie,

Knoffel

En Soetrissie Tot Sag. Voeg Sampioene By En Roerbraai Tot Vloeistof

Ingedamp

Het. Plaas Hoender Terug In Pan.

Geur Na Smaak. Giet Room Oor En Laat Vinnig Kook Tot Verdik.

Gooi Oor Pasta En Sit Voor Met Brood En Slaai.

www.eposvriende.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!