04.05.2013 Views

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Pynappelhoender

1 Ui

1 Kg Hoenderporsies

50 Ml Blatjang

250 Ml Rou Rys

750 Ml Sterk Tee

1 Pakkie Sampioensoppoeier

1 Blik Pynappelstukke

1 Elk Rooi En Groen Soetrissie, Pitte Verwyder En In Driehoeke Gesny

Braai Ui En Hoenderporsies In Warm Olie Tot Bruin, Gooi Blatjang En

Rys By En Meng Deur

Meng Tee Met Soppoeier En Gooi Oor Hoender, Dreineer Pynappelstukke,

Gooi Sap By

Prut Vir 30 Min En Roer Af En Toe

Gooi Pynappelstukke En Soetrissie By, Laat Prut Weer Vir 10 Min En

Geur

www.eposvriende.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!