04.05.2013 Views

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Sticky Hoendervlerkies

12 Hoendervlerkies

200 Ml Tamatiesous

150 Ml Worcestersous

100 Ml Sojasous

100 Ml Blatjang

15 Ml Mayonnaise

Knoffelhuisies, Fyngedurk

Metode

Meng Al Die Bestanddele Saam En Roer Dit Goed

Sit Die Hoendervlerkies In 'N Oondbak En Gooi Marinade Oor.

Bak Teen 180 C Vir 45 Minute.

Draai Gereeld Om.

Spaanse Hoender Met Rys

Gaar Hoender

Rou Rys

Blik Sampioene

Blik Ertjies

Pakkie Hoendernoedelsop

Blik Tamatie En Uiesmoor

Soetrissie

25 Ml Olie

Sout En Peper

500 Ml Water (Aftreksel Waarin Hoender Gekook Het)

Gesnyde Hoender In Dieperige Bak. Dan Rys, Soppoeier, Tamatie En Ui,

Soetrissie En Olie By. Sout En Peper Oor. Bedek Met Kleefplastiek En

Mikrogolf 30 Min By Medium Tot Rys Gaar Is. Roer Af En Toe En Roer

Ertjies Laaste In.

www.eposvriende.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!