04.05.2013 Views

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

Hoender Resepte Chicken Recipes - Peterjasie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hoender Met Inbors:

Innes Benadé Se Resep

125 G Swoerdlose Spekvleis Gesnipper

3 Groot Uie, In ¼ Gesny, En Weer Gehalveer

2 Groen Soetrissies, In ¼ Gesny, En Weer Gehalveer

60 Ml Olyfolie

6 Hoenderbors Filette, In Repies Gesny

½ Kop Broccoli, In Blommetjies Gebreek

200 G Vars Groen Aspersies, In 3 Cm Stukkies Gesny

125 G Knopiesampioene, In Skyfies Gesny

1 Blik Aspersieroomsop

250 Ml Droë Wit Wyn

125 Ml Hoenderaftreksel

250 Ml Room

Sout En Peper Na Smaak

Vars Roosmaryn Na Smaak

Metode:

Braai Spek Oor Lae Hitte In Swaarboomkastrol, Voeg Uie En Soetrissies

By, Sorteer Tot Sag En Glansend. Roer Bietjie Olyfolie By Indien Nodig.

Skep Uit Met Gaatjieslepel

Verhit Orige Olyfolie In Kastrol En Braai Hoender Vinnig Tot Ligbruin

Roer Spek, Uie, Soetrissies Terug In Kastrol En Voeg Broccoli, Aspersies,

Sampioene, Aspersieroomsop, Wyn En Aftreksel By. Geur Na Smaak.

Verhit Tot Kookpunt, Verlaag Hitte En Plaas Deksel Op. Laat Prut Oor

Lae Hitte Tot Groente Net Sag Is

Roer Room By, Geur Na Smaak En Sit Voor Saam Met Rys Of Vars

'Baguettes'.

www.eposvriende.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!