12.09.2013 Views

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1053 [Vrydag, 17 September 2010

(2) of hy voortgaan om dieselfde besoldiging te ontvang as toe hy as hoof van

die sentrum gedien het; so ja, op watter gronde? NW3316A

2658. Mnr M J Ellis (DA) vra die Minister van Waterwese en Omgewingsake:†

(1) Met verwysing na haar antwoord op vraag 2135 op 3 September 2010, (a)

wanneer ʼn bepaalde persoon (naam verstrek) vir die laaste keer oor die

Hartebeespoortdam-herstelprojek geraadpleeg is en (b) wat die aard van die

oorlegpleging was wat hy voorsien het;

(2) watter studie bevind het dat die dryfgebied van 5 712m² ʼn funksionaliteit

gelykstaande aan ongeveer 856 800m² vleigrond het wat aan die kus grens;

(3) of bogenoemde verhouding van 1:150 tussen die dryfgebied en vleigrond wat

aan die kus grens dieselfde is as die verhouding wat ʼn bepaalde produk

(naam verstrek) voorsien; so nie, hoe haar departement kan toesien dat die

drywende eilande waarvan hulle gebruik maak en nie deel van dié produk is

nie, dieselfde verhouding bied; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?

NW3317A

2659. Mnr M J Ellis (DA) vra die Minister van Waterwese en Omgewingsake:†

(1) Met verwysing na haar antwoord op vraag 2062 op 30 Augustus 2010, (a)

waarom die totale bedrag wat aan projekte in die provinsies en S A

Nasionale Parke (Sanparke) (besonderhede verstrek) toegewys is minder as

die helfte van die begroting vir die boekjaar 2010-11 beloop en (b) hoe die

oorblywende deel van die toegewysde begroting vir die boekjaar bestee sal

word;

(2) of enige projekte wat deur die Werk vir Water-program geadministreer word

aan ʼn openbare tenderproses onderhewig is; so nie, waarom nie; so ja, wat

die tersaaklike besonderhede is;

(3) hoe die kontrakteurs aangewys word vir projekte wat nie aan ʼn openbare

tenderproses onderhewig is nie;

(4) of die Werk-vir-Water-program ongevraagde (a) voorstelle rakende gebiede

wat voordeel mag trek uit die projek om indringerspesies te verwyder en (b)

botte van sakeondernemings wat daarop uit is om die agente vir die

inwerkingstelling van projekte te word, sal aanvaar; so nie, waarom nie; so

ja, wat die tersaaklike besonderhede is? NW3318A

2660. Dr H C van Schalkwyk (DA) vra die Minister vir die Staatsdiens en

Administrasie:†

(1) Of die Staatsinligtingstegnologie-agentskap (Sita) deur enige (a) nasionale of

(b) provinsiale departemente om hulp genader is ten einde die stelsels wat

hulle gebruik om die gegewens wat verband hou met verskillende dienste

soos die toewysing van huise en maatskaplike toelaes te beskerm teen die

bedrieglike manupilasie wat uitgeloop het op mediaberigte van staats-

INTERNE VRAELYS: NASIONALE VERGADERING NO 29─2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!