12.09.2013 Views

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vrydag, 17 September 2010] 1044

(2) of die prestasie van die fonds se bestuur ʼn positiewe balans verseker het; so

nie, waarom nie; so ja (a) wanneer die fonds laas geoudit is, (b) wat die

bevindings van die oudit was, (c) hoeveel geld uitgekeer is, (d) aan hoeveel

begunstigdes sodanige geld in elk van die afgelope vyf jaar uitgekeer is en

(e) wat die verdere tersaaklike besonderhede is? NW3166A

2615. Mnr P D Dexter (Cope) vra die President van die Republiek:†

(1) Of sekere persone (besonderhede verstrek) deel was van die sakeafvaardiging

wat hom tydens sy staatsbesoeke aan (a) Brasilië, (b) Rusland,

(c) Indië en (d) China vergesel het; so nie, wat die posisie in dié verband is;

so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(2) of hulle enige finansiering vir enige deel van elk van dié besoeke voorsien

het; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike

besonderhede is? NW3167A

2616. Mnr D A Kganare (Cope) vra die Minister van Gesondheid:†

Of sy departement kangaroo-moedersorg in kraam- en verloskunde-eenhede by

staatshopitale bevorder; so nie, waarom nie; so ja, (a) hoe doeltreffend dit bevorder

word en (b) wat die verdere tersaaklike besonderhede is? NW3175A

2617. Mnr P J Groenewald (VF Plus) vra die Minister van Korrektiewe Dienste:

(1) (a) Hoeveel buitelanders tans in tronke in aangehou word en (b) hoeveel

persone van elke afsonderlike land so aangehou word;

(2) of sy ʼn verklaring oor die aangeleentheid sal doen? NW3249A

2618. Me A Mda (Cope) vra die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding:†

Watter stappe hy of sy departement met betrekking tot studente gedoen het wat as

gevolg van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) versuim om

studentelenings te betaal, op ʼn swartlys geplaas is? NW3260A

2619. Me A Mda (Cope) vra die Minister van Polisie:†

Of hy, met verwysing na die huur van nuwe kantore (besonderhede verstrek), die

aantygings van twee gewese generaals wat onlangs uit die SA Polisiediens (SAPD)

bedank het, sal ondersoek; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike

besonderhede is? NW3261A

2620. Mnr P J Groenwald (VF Plus) vra die Minister van Polisie:

(1) Of hy die aankoop en opknap van ʼn huis in Waterkloof vir die nasionale

kommissaris van die SA Polisiediens goedgekeur het; so ja, wat (a) die totale

bedrag is wat die SAPD aan die huis bestee het en (b) die koste-ontleding ten

opsigte van elke vermelde aspek van dié besteding is; so nie,

INTERNE VRAELYS: NASIONALE VERGADERING NO 29 ─2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!