12.09.2013 Views

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1063 [Vrydag, 17 September 2010

2694. Dr C P Mulder (VF Plus) vra die Minister van Basiese Onderwys:

(1) Of haar departement sedert die boekjaar 2004-05 van enige konsultante

gebruik gemaak het; so ja, (a) hoeveel (i) konsultante en (ii) konsultantmaatskappye

in elke boekjaar gebruik is, (b) wat hul name in elke geval is,

(c) watter bedrae in elke boekjaar aan elke (i) konsultant en (ii) konsultantmaatskappy

betaal is en (d) wie die direkteure van die onderskeie konsultantmaatskappye

is wat haar departement sedert die boekjaar 2004-05 gebruik

het;

(2) of enige van die konsultante en konsultant-maatskappye voorheen in diens

van haar departement was; so ja, (a) wie die persone is, (b) waarom hulle die

diens van haar departement verlaat het en (c) wat die totale finansiële waarde

is wat aan elke afsonderlike konsultant betaal is? NW3359A

2695. Dr C P Mulder (VF Plus) vra die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding:

(1) Of sy departement sedert die boekjaar 2004-05 van enige konsultante

gebruik gemaak het; so ja, (a) hoeveel (i) konsultante en (ii) konsultantmaatskappye

in elke boekjaar gebruik is, (b) wat hul name in elke geval is,

(c) watter bedrae in elke boekjaar aan elke (i) konsultant en (ii) konsultantmaatskappy

betaal is en (d) wie die direkteure van die onderskeie konsultantmaatskappye

is wat sy departement sedert die boekjaar 2004-05 gebruik het;

(2) of enige van die konsultante en konsultant-maatskappye voorheen in diens

van sy departement was; so ja, (a) wie die persone is, (b) waarom hulle die

diens van sy departement verlaat het en (c) wat die totale finansiële waarde is

wat aan elke afsonderlike konsultant betaal is? NW3360A

2696. Adv A de W Alberts (VF Plus) vra die Minister van Finansies:

(1) Of sy departement gedurende die tydperk 1 April 2005 tot 30 Junie 2009 van

enige konsultante gebruik gemaak het; so ja, (a) hoeveel (i) konsultante, en

(ii) konsultantmaatskappye in elke boekjaar gebruik is, (b) wat hul name in

elke geval is, (c) watter bedrae in elke boekjaar aan elke (i) konsultant en (ii)

konsultantmaatskappy betaal is en (d) wie die direkteure van die onderskeie

konsultantmaatskappye is wat sy departement gedurende die tydperk 1 April

2005 tot 30 Junie 2009 gebruik het;

(2) of enige van die konsultante en konsultantmaatskappye voorheen in diens

van sy departement was; so ja, (a) wie die persone is, (b) waarom hulle die

diens van sy departement verlaat het en (c) wat die totale bedrag is wat aan

elk dié konsultante betaal is? NW3361A

INTERNE VRAELYS: NASIONALE VERGADERING NO 29─2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!