12.09.2013 Views

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vrydag, 17 September 2010] 1054

amptenare wat maatskaplike en huistoelaes kry waarop hulle nie geregtig is

nie; so nie, waarom nie; so ja, watter departemente;

(2) of Sita enige van die betrokke departemente genader het; so nie, waarom nie;

so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(3) of enige stappe gedoen is om aandag aan die situasie te skenk; so nie,

waarom nie; so ja, watter stappe? NW3319A

2661. Dr H C van Schalkwyk (DA) vra die Minister vir die Staatsdiens en

Administrasie:†

Of die Staatsinligtingstegnologie-agentskap (Edms) Bpk (Sita) enige ongetekende

diensvlakooreenkomste met enige (a) nasionale en (b) provinsiale departemente het;

so nie, hoe tot dié slotsom gekom is; so ja, (i) hoeveel van dié ooreenkomste met

(aa) nasionale en (bb) provinsiale departemente is, (ii) watter maatreëls ingestel is

om die gebruik van dié ongetekende ooreenkomste vir die monitering en evaluasie

van dié departemente te verseker en (iii) wat die verdere tersaaklike besonderhede

is? NW3320A

2662. Mev A T Lovemore (DA) vra die Minister van Binnelandse Sake:†

(1) Of, met verwysing na die beslissing in ʼn sekere saak (besonderhede

verstrek), haar departement aansoek gedoen het om die beperkings op

grondgebruik wat op sekere erwe in Kaapstad (besonderhede verstrek) van

toepassing is te wysig ten einde die wettige bedryf van die kantoor op die

perseel toe te laat; so nie,

(2) of reëlings getref is om die vlugtelingsentrum na ʼn ander perseel te verskuif;

so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(3) of die minimumvereiste van 90% van die personeel op die perseel toegewy

aan administratiewe werk verwesenlik is; so nie, (a) waarom nie en (b)

wanneer verwag word dat dit verwesenlik sal word; so ja, (i) hoeveel

toegewyde administratiewe personeellede by die sentrum in diens is en (ii)

wanneer die minimumvereiste van 90% van die personeel verwesenlik is;

(4) (a) hoeveel toilette (i) volgens bepaling deur die Mediese Beampte vir

Gesondheid van die Stad Kaapstad vir die sentrum voldoende is en (ii) tans

beskikbaar is vir vlugtelinge wat die sentrum besoek, (b) hoeveel vlugtelinge

(i) die sentrum op ʼn daaglikse basis besoek en (ii) hul aansoeke op ʼn

daaglikse basis laat prosesseer en (c) watter maatreëls in werking gestel is

om vlugtelinge te verhoed om (i) op straat buite die sentrum te slaap, (ii)

gedwing word om die sentrum herhaaldelik te besoek sonder ʼn waarborg dat

hul aansoek geprosesseer sal word en (iii) as onwettige immigrante beskou

word ongeag herhaalde pogings om vir permitte aansoek te doen? NW3321A

INTERNE VRAELYS: NASIONALE VERGADERING NO 29 ─2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!