12.09.2013 Views

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vrydag, 17 September 2010] 1060

(3) of aansoeke geoudit sal word wat aan alle streekskantore voorgelê is; so nie,

(a) waarom nie en (b) by watter streekskantore dié oudits uitvoer sal word en

(b) waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(4) of aansoeke geoudit sal word wat (a) aanvaar maar nog nie goedgekeur is nie

en (b) nie aanvaar is nie maar aan die departement voorgelê is; so nie,

waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(5) of haar departement oor die nodige (a) vermoë, (b) vaardigheid en (c)

kundigheid beskik om die interne oudit op sy eie te onderneem; so nie,

watter stappe sy gedoen het om te verseker dat die interne oudit binne die

vasgestelde tydperk van ses maande afgehandel word; so ja, wat die

tersaaklike besonderhede is? NW3342A

2681. Mnr D C Ross (DA) vra die Minister van Energie:†

Of die spesiale komitee wat daargestel is om die krisis ten opsigte van

elektrisiteitskuld in die Vrystaat te ondersoek na ander provinsies met soortgelyke

skuldkrisisse uitgebrei sal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike

besonderhede is? NW3344A

2682. Mnr D C Ross (DA) vra die Minister van Samewerkende Regering en

Tradisionele Sake:†

Of alle munisipaliteite ingevolge artikel 27 van die Electricity Regulation Act, Wet 4

van 2006, aan haar departement verslag gedoen en inligting verstrek het met

betrekking tot geld wat aan Eskom verskuldig is; so nie, (a) waarom nie en (b)

watter stappe sy gedoen het om nakoming te verseker; so ja, (i) watter bedrag elke

munisipaliteit aan Eskom verskuldig is en (ii) watter stappe sy sal doen om seker te

maak dat munisipaliteite hul skuld betaal? NW3345A

2683. Die Leier van die Opposisie (DA) vra die Minister van Kuns en Kultuur:†

(a) Hoeveel fondse in die afgelope vyf jaar aan elke staatsargief toegeken is, (b)

hoeveel personeel tans by elke staatsargief werksaam is en (c) wat haar departement

as die hoof uitdagings ten opsigte van infrastruktuur geïdentifiseer het wat

staatsargiewe tans in die gesig staar? NW3348A

2684. Mev M Wenger (DA) vra die Minister vir Samewerkende Regering and

Tradisionele Sake:†

Of alle diensfooie by stadions wat deur die Plaaslike Organiseringskomitee (LOC)

en Fifa aangegaan is, betaal is; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike

besonderhede is? NW3349A

INTERNE VRAELYS: NASIONALE VERGADERING NO 29 ─2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!