12.09.2013 Views

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1059 [Vrydag, 17 September 2010

(2) of die strategiese plan vir die SA Navorsingsprofessorate-inisiatief deur haar

departement se kostebesnydingsmaatreëls geraak is; so ja, wat die tersaaklike

besonderhede is? NW3337A

2678. Mnr M H Steele (DA) vra die Minister van Handel en Nywerheid:†

(1) Of hy oor die afgelope twee jaar van die Raad op Nasionale Loterye advies

rakende (a) die persentasies van geld wat aan die verskillende

verspreidingsagentskappe toegeken moet word, (b) die doeltreffendheid van

wetgewing, (c) die vestiging and toepassing van ʼn maatskaplike

verantwoordelikheidsprogram en (d) enige ander sake rakende die Nasionale

Lotery of die Wet op Loterye, soos kragtens die Wet op Loterye, Wet 57 van

1997, vereis; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is, in elke geval;

(2) of dié advies kragtens ʼn formele besluit van die Raad op Nasionale Loterye

gegee is; so nie, wat die posisie in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike

besonderhede is? NW3338A

2679. Adv H C Schmidt (DA) vra die Minister van Minerale Bronne:†

(1) Of, in die lig van haar persverklaring op 17 Augustus 2010, die uitreiking

van duplikaat-mineraalregte aan meer as een maatskappy ten opsigte van

dieselfde minerale, deur ʼn onafhanklike ouditeur geoudit gaan word; so nie,

waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(2) of haar departement voornemens is om ʼn (a) myn- en/of (b)

prospekteringsreg/permit wat aan een of meer entiteite uitgereik is, te

kanselleer nadat dit aan meer as een maatskappy uitgereik is; so nie, wat die

standpunt in dié verband is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(3) of haar departement ʼn hof gaan nader om die uitreiking van ʼn reg wat aan ʼn

entiteit toegestaan en uitgereik is na afloop van ʼn interne oudit ten opsigte

van die regte wat gedupliseer is, te heroorweeg; so nie, waarom nie; so ja,

wat die tersaaklike besonderhede is;

(4) watter proses sy en/of haar departement gaan volg om die regte wat

goedgekeur en/of aan entiteite uitgereik is, om te keer of terug te trek?

NW3341A

2680. Adv H C Schmidt (DA) vra die Minister van Minerale Bronne:†

(1) Of, met verwysing na haar mediaverklaring op 17 Augustus 2010 in Pretoria,

alle aansoeke geoudit sal word wat sedert 1 April 2004 aan haar departement

voorgelê is; so nie, (a) waarom nie en (b) vanaf watter datum die aansoeke

geoudit sal word; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(2) of aansoeke geoudit sal word wat met (a) prospekteer- en (b) mynbouregte

en/of -permitte verband hou; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike

besonderhede is;

INTERNE VRAELYS: NASIONALE VERGADERING NO 29─2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!