12.09.2013 Views

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1057 [Vrydag, 17 September 2010

(2) wat (a) die naam, ampstitel en kantoortoewysing van elke personeellid in die

Departement van Waterwese is wat werksaam is op die gebied van nakoming

en toepassing, (b) die aard van hul werk in elke geval en (c) hul hoogste

opvoedkundige kwalifikasie in elke geval;

(3) of enige personeel van die Departement van Waterwese opleiding as

omgewingsbestuursinspekteurs ondergaan het, soos deur die Departement

van Omgewingsake geadministreer; so nie, waarom nie; so ja, wat die

tersaaklike besonderhede is;

(4) of daar enige vakatures op die gebied van nakoming en toepassing in die

Departement van Waterwese (a) op die nasionale kantoorvlak en (b) in die

streekkantore is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(5) of sy voornemens is om in die volgende boekjaar die getal personeellede te

vermeerder wat op die gebied van nakoming en toepassing werksaam is; so

nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is? NW3331A

2672. Mev S V Kalyan (DA) vra die Minister van Minerale Bronne:†

(1) Of, met verwysing na haar antwoord op vraag 1604 op 2 Junie 2010, ʼn

sekere persoon (naam verstrek) met sandmynbedrywighede begin het; so nie,

hoe daar tot dié gevolgtrekking gekom is; so ja, wanneer die bedrywighede

begin het;

(2) of dié maatskappy aan sy permitvoorwaardes voldoen; so nie, hoe daar tot

dié gevolgtrekking gekom is; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(3) of enige stappe teen dié maatskappy gedoen is deurdat hulle van hul

permitvoorwaardes afgewyk het sedert die bedrywighede begin het; so nie,

waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(4) wat die (a) datums is van alle besoeke deur amptenare van haar departement

ten einde gehoorgewing aan permitvoorwaardes vas te stel en (b)(i) name en

(ii) amp van die amptenare is wat die bepaalde besoeke uitgevoer het?

NW3332A

2673. Mev S V Kalyan (DA) vra die Minister van Minerale Hulpbronne:†

(1) Of haar departement beoog om sy geografiese inligtingstelsel (GIS) vir die

monitering van mynbedrywighede te verbeter; so nie, waarom nie; so ja,

(2) of haar departement lugkartografie as ʼn vroeë waarskuwingstelsel gebruik

ten einde onwettige mynbedrywighede bloot te lê; so nie, waarom nie; so ja,

wat die tersaaklike besonderhede is?NW3333A

INTERNE VRAELYS: NASIONALE VERGADERING NO 29─2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!