12.09.2013 Views

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vrydag, 17 September 2010] 1064

2697. Adv A de W Alberts (VF Plus) vra die Minister van Arbeid:

(1) Of sy departement sedert die boekjaar 2004-05 van enige konsultante

gebruik gemaak het; so ja, (a) hoeveel (i) konsultante en (ii)

konsultantmaatskappye in elke boekjaar gebruik is, (b) wat hul name in elke

geval is, (c) watter bedrae in elke boekjaar aan elke (i) konsultant en (ii)

konsultantmaatskappy betaal is en (d) wie die direkteure van die onderskeie

konsultantmaatskappye is wat sy departement sedert die boekjaar 2004-05

gebruik het;

(2) of enige van die konsultante en konsultantmaatskappye voorheen in diens

van sy departement was; so ja, (a) wie die persone is, (b) waarom hulle die

diens van sy departement verlaat het en (c) wat die totale bedrag is wat aan

van dié konsultante betaal is? NW3362A

2698. Adv A de W Alberts (VF Plus) vra die Minister van Menslike Nedersettings:

(1) Of sy departement sedert die boekjaar 2004-05 van enige konsultante

gebruik gemaak het; so ja, (a) hoeveel (i) konsultante, en (ii)

konsultantmaatskappye in elke boekjaar gebruik is, (b) wat hul name in elke

geval is, (c) watter bedrae in elke boekjaar aan elke (i) konsultant en (ii)

konsultantmaatskappy betaal is en (d) wie die direkteure van die onderskeie

konsultantmaatskappye is wat sy departement sedert die boekjaar 2004-05

gebruik het;

(2) of enige van die konsultante en konsultantmaatskappye voorheen in diens

van sy departement was; so ja, (a) wie die persone is, (b) waarom hulle die

diens van sy departement verlaat het en (c) wat die totale bedrag is wat aan

van dié konsultante betaal is? NW3363A

VRAE WAT OORSTAAN VIR MONDELINGE BEANTWOORDING

INTERNE VRAELYS: NASIONALE VERGADERING NO 29 ─2010

LANDSBESTUUR

GROEP 3

Vrae wat oorstaan van Donderdag,18 Augustus 2010.

80. Me D G Nhlengethwa (ANC) (bl 21)—Samewerkende Regering en Tradisionele Sake.†

99. Mnr T Botha (Cope) (bl 21)—Samewerkende Regering en Tradisionele Sake.†

81. Me F C Bikani (ANC) (bl 22)—Staatsdiens en Administrasie.†

100. Mnr P J Groenewald (VF Plus) (bl 22)—Samewerkende Regering en Tradisionele Sake.

97. Eerw K R J Meshoe (ACDP) (bl 22)—Samewerkende Regering en Tradisionele Sake.†

79. Mnr S L Tsenoli (ANC) (bl 23)—Samewerkende Regering en Tradisionele Sake.†

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!