12.09.2013 Views

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

INTERNE VRAELYS

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vrydag, 17 September 2010] 1056

2668. Me M R Shinn (DA) vra die Minister van Wetenskap en Tegnologie:†

(1) Of enige stappe gedoen is om die plasing van al die navorsingsrade binne

haar departement te hersien; so nie, waarom nie; so ja,

(2) of die hersiening die Landbounavorsingsraad en die Mediese Navorsingsraad

sal insluit; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is?

NW3327A

2669. Mnr M Waters (DA) vra die Minister van Gesondheid:†

(1) Met verwysing na sy antwoord op vraag 206 op 15 Maart 2010, op watter

datum daar met die evalueringsproses begin is;

(2) of die eerste fase al afgehandel is; so nie, waarom nie; so ja, (a) wanneer dit

afgehandel is en (b) wat die bevindings was;

(3) of enige verdere fases onderneem sal word; so nie, waarom nie; so ja, (a)

hoeveel fases onderneem sal word, (b) wanneer dié fases na verwagting (i)

sal begin en (ii) afgehandel sal wees en (c) wanneer die bevindings van die

volledige evalueringsproses bekend gemaak sal word? NW3329A

2670. Mnr G R Morgan (DA) vra die Minister van Minerale Bronne:†

(1) Of ʼn bepaalde mynprojek (naam verstrek) by Arnot in Mpumalanga die

vereistes van sy omgewingsbestuursplan nakom; so ja, wat die tersaaklike

besonderhede is; so nie,

(2) of enige stappe teen die myn gedoen is vir afwykings van sy

omgewingsbestuursplan; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike

besonderhede is;

(3) of sy in kennis gestel is dat die mynprojek ʼn aansienlike uitwerking op die

Mooifontein-vleigebied het; so ja, watter stappe sy in dié verband sal doen;

so nie,

(4) of sy die situasie sal ondersoek; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike

besonderhede is;

(5) (a) op watter datum die laaste drie inspeksies deur amptenare van haar

departement gedoen is om nakoming van die omgewingsbestuursplan te

evalueer en (b) wat die (i) name en (ii) ampstitels van die amptenare in elke

geval was? NW3330A

2671. Mnr I O Davidson (DA) vra die Minister van Waterwese en Omgewingsake:†

(1) (a) Hoeveel personeellede in die Departement van Waterwese (i) eksklusief

toegewys is aan (aa) nakoming en (bb) toepassing en (ii) ʼn kombinasie van

nakoming en toepassing en (b) wat die uiteensetting van dié personeellede by

die (i) nasionale kantoorvlak en (ii) streekkantoorvlak is;

INTERNE VRAELYS: NASIONALE VERGADERING NO 29 ─2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!