11.07.2015 Views

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bates en laste moet na behore aangeteken en op ’n gepaste wyse gewaardeer word. Daarby moet diegenewat verantwoordelik of betrokke is om Colgate se opgawes aan die Effekte-en-Beurskommissie enander opgawes wat deur die betrokke wetgewing vereis word, voor te berei en in te dien en om anderkorrespondensie met die sake- of finansiële gemeenskap te voer, verseker dat die openbaarmakingin sodanige opgawes en korrespondensie volledig, billik, akkuraat, tydig en verstaanbaar is. Indien ubewus word van ’n moontlike weglating, vervalsing of onakkuraatheid in rekeningkundige of finansiëleinskrywings, in basiese data wat sodanige inskrywings ondersteun of in Colgate se Effekte-en-Beurskommissieverslae of ander korrespondensie, of van enige gebrek in interne kontrolemaatreëls, moetu sulke inligting dadelik aan u bestuurder of aan die wêreldwye regsorganisasie rapporteer. U kan ook op ’nanonieme en vertroulike grondslag oor hierdie aangeleenthede met die maatskappy se wêreldwye afdelingvir etiek en nakoming in verbinding tree.V:A:Wat moet ek doen as ek gevra word om die oploping van sekere uitgawes te laat oorstaan tot die volgende tydperk?As iemand byvoorbeeld vir my sê: “Solank ons dit binne hierdie finansiële jaar aanteken, doen ons niks verkeerdnie”, is dit waar?Nee. Om met opset die oploping van uitgawes te vertraag, is ’n misleidende, onaanvaarbare en moontlikonwettige praktyk. Daar moet akkuraat en eerlik oor elke sake- en finansiële transaksie, hoe onbenullig ookal, verslag gedoen word. Vervalsing van enige maatskappydokument is ’n ernstige oortreding en kan lei totdiensbeëindiging.Ons beskerm Colgate se bates.Maatskappybates, -geriewe of -dienste moet slegs vir wettige, gepaste en gemagtigde doeleindes gebruikword. Die diefstal van geld, eiendom of dienste word streng verbied. Colgate-toerusting, -stelsels, -geriewe,korporatiewe kredietkaarte en voorrade moet slegs gebruik word om Colgate-sake te doen of vir doeleindeswat deur die bestuur gemagtig is. U is persoonlik verantwoordelik vir die beskerming van Colgateeiendomwat aan u toevertrou is, maar ook om te help dat die maatskappy se bates in die algemeen opgepasword. U moet bedag wees op enige situasie of insidente wat kan lei tot die verlies, misbruik of diefstalvan maatskappy-eiendom en u moet al sulke situasies aan u bestuurder of aan die afdeling korporatiewesekuriteit rapporteer sodra dit onder u aandag kom.Slegs sekere beamptes en senior werknemers het die magtiging om besluite te neem wat die maatskappy sebates raak. U moenie besluite neem wat die maatskappybates raak tensy u behoorlik gemagtig is nie. Indienu wil uitklaar of u of iemand anders by magte is om oor die maatskappybates te besluit, moet u u eenheid ofdivisie se finansiële direkteur kontak.Ons gebruik inligtingstegnologie-hulpbronne en sosiale media op ’nverantwoordelike manier.Ons moet Colgate se inligtingstegnologie-hulpbronne en sosiale media gebruik op ’n manier watverantwoordelik is en wat strook met die gedragskode en alle ander maatskappy-riglyne, insluitend diemaatskappy se sakepraktykriglyne en/of riglyne vir die benutting van inligtingstegnologie-hulpbronne ensosiale media.Colgate se inligtingstegnologie-hulpbronne sluit alle huidige en toekomstige toerusting, sagteware endienste in wat deur Colgate besit, gehuur of voorsien word wat data insamel, berg, oordra en verwerk.Daarby sluit Colgate se inligtingstegnologie-hulpbronne ’n werknemer of derde party se persoonlikehardeware, sagteware of dienste in, in die mate wat dit gebruik word om toegang tot Colgate seinligtingstegnologie-hulpbronne te verkry of met dit te kommunikeer.12 Gedragskode

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!