11.07.2015 Views

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

VRAE EN ANTWOORDEV: Waar kan ek Colgate se gedragskode vind?A:U kan dit op OurColgate.com vind, asook op Colgate se eksterne webwerf, www.ColgatePalmolive.com. Indien u nie internettoegang het nie, kan u ook ’n afskrif by die mensehulpbron-afdeling openige plek in die wêreld kry. Die gedragskode is beskikbaar in 40 tale.V: Hoe weet ek watter standaarde in die werkplek geld?A:Colgate kom alle wette en regulasies na, oral waar ons sake doen. Daarby kan daar moontlikspesifieke maatskappybeleid en -prosedures wees wat oor daardie onderwerp handel. Begin by diegedragskode – maar vra gerus u bestuurder, die mensehulpbron-afdeling, wêreldwye afdeling viretiek en nakoming of die wêreldwye regsorganisasie indien u nie die antwoorde vind wat u soek nie.V: Vir wie geld die gedragskode?Alle Colgate-werknemers op alle vlakke moet die gedragskode nakom. Daar is geen uitsonderings nie.A:V: Gestel ek oortree die maatskappybeleid per ongeluk?A:Alle Colgate-werknemers het ’n verantwoordelikheid om te verseker dat hul optrede strookmet die gedragskode. Dit is hoekom ons u elke jaar vra om die gedragskode deur te gaan en tesertifiseer, en om enige vereiste opleiding te voltooi wat vir u voorgeskryf word. Daar word ook vanu verwag om enige vrae of kwelpunte by u bestuurder, wêreldwye afdeling vir etiek en nakomingof die wêreldwye regsorganisasie te opper. Indien u optrede strydig is met die gedrag wat in diegedragskode of in ander maatskappybeleidstukke beskryf word, sal dit u nie noodwendig teendissiplinêre optrede of wetlike gevolge beskerm as u sê dat u opregte bedoelings gehad het, of dat unie geweet het dat u optrede onvanpas was nie.V: My bestuurder het vir my gesê om iets te doen wat volgens my moontlik teen die wet is.Wat staan my te doen?A:U moet met u bestuurder praat om seker te maak dat u die versoek verstaan. Indien u ná daardiegesprek nog steeds besorg is, moet u met die wêreldwye afdeling vir etiek en nakoming by Colgate-Palmolive se etieklyn, of die wêreldwye regsorganisasie in verbinding tree om u besorgdheid terapporteer:Colgate-Palmolive se etieklynethics@colpal.com1-800-778-6080 (Noord-Amerika)1-212-310-2330 (kollekteeroproep vanaf buite Noord-Amerika)1-212-310-3745 (faks)Onthou, dit is nooit aanvaarbaar om die wet te oortree nie, ongeag wie vir jou gesê het om dit tedoen. Moet nooit u werk of die maatskappy se reputasie op die spel plaas deur iets onwettig ofoneties te doen nie.Colgate-Palmolive-maatskappy 31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!