11.07.2015 Views

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ONS VERHOUDING METDIE OMGEWINGColgate heg nie net waarde aan ’n skoner, gesonder omgewing omdat dit die regte ding isom te doen nie, maar ook omdat dit sakegewys sin maak. Ons behoefte om ons deel vir diebeskerming van ons planeet te doen fokus daarop om sake te doen op ’n wyse wat veilig isvir die omgewing, en wat ons wêreld vir toekomstige geslagte bewaar.Ons is verbind tot volhoubaarheid en maatskaplike verantwoordelikheid.Volhoubaarheid is gebiedend noodsaaklik vir Colgate se langtermynsake. Dit is bepalend vir die maatskappy se sukses. Ditrus op ons Colgate-waardes van omgee, spanwerk wêreldwyd en deurlopende verbetering. Ons fokus is op mense, prestasieen planeet.Verder is ons daartoe verbind om ons wêreldwye volhoubaarheidsdoelwit te bereik, naamlik om te verseker dat Colgatese besigheid konsekwent en op ’n verantwoordelike manier groei, sodat die mense wat ons dien – insluitend werknemers,ons aandeelhouers en ander belanghebbers wêreldwyd – voordeel sal trek en dat die welstand van toekomstige geslagteterselfdertyd bevorder sal word.Die afgelope paar jaar het ons verbintenis tot volhoubaarheid en maatskaplike verantwoordelikheid gegroei namate onshierdie inisiatiewe in ons sakebedrywighede geïntegreer het. Hierdie geïntegreerde benadering het ons inisiatiewe virvolhoubaarheid en maatskaplike verantwoordelikheid en ons sakeprestasie versterk, wat ons help om die beste talent tewerf en te behou, wat op sy beurt meewerk om verhoudings met ons belanghebbers te verbeter, en nuwe geleenthede virinnovasie te bied. Die belangrikste uitvloeisel van hierdie verbintenis is waarskynlik dat dit Colgate-mense oral in die wêreldaanvuur en betrek.U kan die opsomming van ons volhoubaarheidsbeleidsrigtings en -programme sien in die “Ons leef ons waardes”-afdelingvan die www.ColgatePalmolive.com-webwerf.Ons bewaak en beskerm die omgewing.Die maatskappy is verbind tot die bewaring van die omgewing. Elkeen van ons moet derhalwe die letter en die gees vantoepaslike omgewingswette en regulasies en die publieke beleidsrigtings wat hulle verteenwoordig, nakom. Geen individu ofbestuurder in die maatskappy het die magtiging om teenstrydig met hierdie beleid op te tree, of om sodanige optrede deurenige ander persoon te magtig, te koördineer, goed te keur of oor die hoof te sien nie.Ons sal oop kommunikasie met die publiek voorstaan en ’n aktiewe, produktiewe vennootskap nastreef met diegemeenskappe waar ons sake doen. Ons sal voortgaan om inligting oor ons omgewingsbeleid en -programme metverbruikers te deel en om saam te werk met gemeenskapsleiers en alle ander partye wat ons verbintenis deel om onsomgewing vir toekomstige geslagte te bewaar.Colgate verleen hoë prioriteit daaraan om in ons immer veranderende wêreld op ’n verantwoordelike en beleefde wyse sakete doen. Hierdie pogings het gelei tot verhoogde doeltreffendheid en finansiële voordele vir die maatskappy. Ons weet daarlê nog baie werk voor. Ons volgehoue strategie om ons omgewingsafdruk te verklein sal ’n integrale deel bly van hoe ons onsprodukte vervaardig, verpak, versprei en bemark.Vir meer inligting oor die omgewingswette wat op die maatskappy van toepassing is en die maatskappy se verwantebeleidsrigtings en -prosedures, raadpleeg asseblief “Colgate-Palmolive se verklaring oor omgewing, beroepsgesondheid en-veiligheid”, wat gevind kan word in die maatskappy se sakepraktykriglyne.Colgate-Palmolive-maatskappy 25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!