11.07.2015 Views

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

V:A:’n Deel van my werk behels om reëlings te tref vir verskeie sakebyeenkomste, -reise en -konvensies. ’nPlaaslike hotel waar ek gereeld verblyf bespreek, het nou vir my ’n gratis naweek aangebied vir myhuweliksherdenking. Dit is ’n mooi gebaar van meelewendheid. Mag ek dit aanvaar?Nee. As jy die aanbod aanvaar, sal dit vir jou moeilik wees om in die toekoms onpartydig voor te kom as jyhotelverblyf moet reël. Selfs die skyn van sulke botsende belange is onvanpas, en moet vermy word deur dieaanbod beleefd van die hand te wys.Ons respekteer ander se handelsgeheime en vertroulike inligting.Colgate se beleid is om nie bewustelik inbreuk te maak op die geldige en afdwingbare intellektueleeiendomsregte van ander nie. Dit is ook maatskappybeleid om ander se handelsgeheime en andervertroulike inligting te respekteer. Dit is veral belangrik indien u kennis dra van ’n vorige werkgewer sehandelsgeheime en vertroulike inligting. Indien enige vrae in hierdie verband opduik, moet u die wêreldwyeregsorganisasie raadpleeg.Dit is belangrik om die maatskappy te beskerm teen toekomstige eiendomsreg-skendings of geldelike eiseindien enigiemand buite die maatskappy u nader met ’n uitvinding, ontdekking of idee, veral in gevalle waarons eie werk of ons konsultante s’n voorheen tot dieselfde uitvinding, ontdekking of idee gelei het en ons ditin ’n maatskappyproduk wil implementeer. Moenie persone van buite toelaat om enige besonderhede oorhul uitvinding, ontdekking of nuwe idee te onthul nie. Verwys alle ongevraagde idees na die verbruikersakeafdelingin u area sonder om dit in oënskou te neem, sodat dit volgens die maatskappy se prosedureshanteer kan word.Vir verdere inligting oor die beskerming van ander se inligting, raadpleeg asseblief “Colgate-Palmolivese riglyne oor die beskerming van vertroulike maatskappy-inligting en respek vir ander se vertroulikeinligting”, wat gevind kan word in die maatskappy se sakepraktykriglyne.V:A:Ek het onlangs ’n mededingende maatskappy verlaat en by Colgate aangesluit. Ek het gereken dit kan mynuwe span help as ek ’n opsomming maak van alles wat ek oor my vorige werkgewer se sakeplanne en-strategieë kan onthou. Is dit die regte ding om te doen?Dit sal hoogs oneties, en moontlik onwettig, wees as u u vorige werkgewer se vertroulike inligting deel. U moet geenniepublieke inligting, waartoe u toegang gehad het terwyl u vir ’n mededinger gewerk het, bekend maak nie, en asu ooit gevra word om dit te doen, moet u die situasie onmiddellik aan ’n hoër bestuursvlak, die mensehulpbronafdeling,die wêreldwye regsorganisasie of die wêreldwye afdeling vir etiek en nakoming rapporteer.16 Gedragskode

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!