11.07.2015 Views

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Colgate se inligtingstegnologie-hulpbronne, asook sosiale media, moet op ’n beleefde, professionele wysevir Colgate-sakedoeleindes gebruik word, en slegs op ’n beperkte en gepaste wyse vir persoonlike gebruik.Daarby word die volgende gebruike verbied:• Om teisterende, diskriminerende, aanstootlike, lasterlike, vals of dreigende boodskappe te stuur,insluitend dié wat aanstootlike inhoud bevat oor ras, godsdiens, nasionale herkoms, etnisiteit, kleur,geslag, geslagsidentiteit, ouderdom, burgerskap, oudsoldaatstatus, huwelikstatus, gestremdheid ofenige ander kenmerk wat kragtens wet beskerm word.• Ongemagtigde verspreiding van Colgate se vertroulike of handelsgeheim-inligting, of ongemagtigdebespreking van maatskappysake of interne prosesse op enige eksterne webwerf.• Om sekuriteitsbreuke of -ontwrigtings van netwerkkommunikasie te veroorsaak of toe te laat, en/of ugebruikers-ID of wagwoord op ’n onvanpaste wyse aan ander bekend te maak of om ander toe te laatom u gebruikers-ID of wagwoord te gebruik.• Enige ander gebruik wat deur die maatskappy se sakepraktykriglyne of die riglyne vir die benuttingvan inligtingstegnologie en sosiale media verbied word.Colgate behou die reg voor om, behalwe in soverre dit deur toepaslike wetgewing beperk word, allemaatskappy-inligtingstegnologiehulpbronne in gepaste omstandighede en voortspruitend uit toepaslikewette te monitor, toegang daartoe te verkry en dit te evalueer. Die maatskappy se reg om alle maatskappyinligtingstegnologiehulpbronnete monitor, toegang daartoe te verkry en dit te evalueer sluit alle sake- enpersoonlike inligting in wat met maatskappy-inligtingstegnologiehulpbronne geskep, geberg of gestuuris, en sluit ook sosiale media-platforms in wat via maatskappy-inligtingstegnologiehulpbronne besoek is.Werknemers moet geen verwagting oor privaatheid hê ten opsigte van sulke sake- of persoonlike inligting nie.Colgate behou die reg voor om enige gebruiker se toegang tot, of gebruik van, Colgate seinligtingstegnologiehulpbronne te eniger tyd en om enige rede op te skort of te beperk, met of sonderwaarskuwing vooraf, behalwe waar dit deur die wet verbied word.V:A:Ek besoek dikwels blogs wanneer ek tuis ontspan, en verlede week het ek kommentaar deur ’n voormaligewerknemer opgemerk wat sy ervaring by ons maatskappy op ’n baie negatiewe manier beskryf. Dit het mybaie omgekrap. Mag ek op hierdie kommentaar reageer?U mag nie namens die maatskappy op kommentaar reageer nie. Dit staan u egter vry om in ’n persoonlikehoedanigheid te reageer, mits u nie die maatskappy se riglyne vir die benutting van inligtingstegnologiehulpbronneen sosiale media oortree nie, en nie die maatskappy se vertroulike inligting bekend maak nie. Ons moedig u ookaan om hierdie aangeleentheid onder u bestuurder of die mensehulpbron-afdeling se aandag te bring.V:A:Ek en my dogter gebruik partykeer my maatskappy-skootrekenaar om toegang tot die internet te kry. Sy hetonlangs gevra of sy en ’n vriend my rekenaar kan gebruik toe ek een naweek uitstedig was. Is dit in die haakom my aantekenbesonderhede en wagwoord vir haar te gee?Nee. Aantekenbesonderhede en wagwoorde help ons om ons inligtingstegnologiehulpbronne veilig te hou. U moetnie hierdie inligting aan enigiemand bekend maak nie. Dit is ook nie ’n goeie idee om aantekenbesonderhedeof wagwoorde op u rekenaar te plak of dit in u rekenaarsak te hou nie. U kan ook maatskappydata beter teenongemagtigde gebruikers beskerm deur u wagwoorde van tyd tot tyd te verander. Daarby behoort familielede nie umaatskappy-skootrekenaar vir persoonlike doeleindes te gebruik nie.Colgate-Palmolive-maatskappy 13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!