11.07.2015 Views

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ONS VERHOUDING METONS DIREKSIEOns is bevoorreg om ’n groep uitstaande individue te hê wat in die maatskappy se direksiedien en wat advies, leiding en leierskap voorsien wat onontbeerlik is vir ons volgehoue sukses.Danksy hul gesamentlike agtergrond in sake, onderwys en publieke diens, internasionaleervaring, akademiese prestasie, morele en etiese karakter en diversiteit, voorsien ons direksiedoeltreffende oorsig oor die maatskappy se sake.Ons het ’n onafhanklike, ervare en diverse direksie.Onafhanklikheid kweek integriteit en toerekenbaarheid. Colgate se beleid is om ’n direksie te hê wathoofsaaklik uit onafhanklike direkteure van buite bestaan. Alle direkteure wat op die direksie se komiteesdien wat oorsig bied oor oudit-, vergoeding- en bestuursgedrag-aangeleenthede, is onafhanklik. Daar isgeen oorvleuelende direkteurskappe nie; dit is die maatskappy se beleid dat geen van die onafhanklikedirekteure enige konsult-, regs- of ander fooie buiten direkteursfooie van die maatskappy ontvang nie.Ons bevorder direkte, oop kommunikasie met die direksie.Colgate se direkteure het gereelde, direkte kontak met die maatskappy se bestuur, binne én buitedie raadsaal. Senior sleutelbestuurders vergader gereeld tydens direksievergaderings en meerinformele sessies met die direkteure, en saam neem hulle aktief deel aan openhartige gesprekke oorverskeie sakeaangeleenthede. Direkteure word genooi om senior bestuurders tussen geskeduleerdedireksievergaderings met vrae en voorstelle te kontak, en maak gereeld daarvan gebruik. Die oop, eerlikeatmosfeer wat daaruit spruit, weerspieël Colgate se oorkoepelende korporatiewe kultuur, en help diedireksie om ’n aktiewe rol te speel in die ontwikkeling en leiding van die maatskappy se sakestrategie.Ons is verbind tot uitstekende korporatiewe bestuursgedrag.Colgate se direksie het leiding geneem wat steun aan korporatiewebeheer-inisiatiewe betref. Colgate was eenvan die eerste van sy tydgenote om ’n formele gedragskode te aanvaar wat alle sakebedrywighede reguleer, enom ’n handves vir die direksie en sy komitees te ontwikkel. Colgate het die laaste twee dekades uitstekendekorporatiewe beheerpraktyke geïmplementeer wat aanhoudend verbeter en verfyn word. Colgate sedireksie staan sentraal in hierdie beleidsrigtings en glo sterk dat goeie korporatiewe beheer ons langtermynsakesuksesin die hand werk en dit trouens aanhelp.Vir ’n meer gedetailleerde bespreking van Colgate se korporatiewe bestuursgedragprogram, raadpleegasseblief “Colgate-Palmolive se maatskappydireksie riglyne oor belangrike korporatiewe bestuursgedragaangeleenthede”wat op die maatskappy se webwerf beskikbaar is.14 Gedragskode

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!