11.07.2015 Views

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons maak nie politieke bydraes nie.Geen maatskappyfondse of -bates mag gebruik word vir bydraes aan enige politieke party of kandidaatop federale, deelstaat- of plaaslike vlak nie, hetsy in die Verenigde State of in die buiteland. ’n Politiekebydrae sluit direkte (d.w.s. geld) én indirekte bydraes in. Indirekte bydraes sluit die aankoop vanfondsinsamelingskaartjies, produkbydraes, vrywilligerwerk deur Colgate-mense binne normale werksure endie gebruik van Colgate-geriewe vir fondsinsameling of politieke doeleindes in. Indien u ’n vraag het oor ’nindirekte bydrae, kontak asseblief die wêreldwye regsorganisasie.Die maatskappy word verbied om enige Colgate-persoon of individu wat met die maatskappy geassosieerword (stemmemakers van buite inkluis) direk of indirek in enige vorm te vergoed vir politieke bydraes watdie persoon beoog om te maak of reeds gemaak het.Dit staan individuele Colgate-mense vry om persoonlike bydraes te maak vir die kandidate of partye vanhul keuse. ’n Individuele bydrae is die verantwoordelikheid en las van die individuele persoon. Colgatesal geen verantwoordelikheid of verpligting vir ’n persoonlike bydrae aanvaar nie. ’n Persoonlike bydraesal voorts ook nie gemaak word met die doel om Colgate of een van sy bedryfsmaatskappye te help ombesigheid te verkry of te behou nie.Colgate behoort, net soos die meeste internasionale maatskappye, aan ’n paar handels- en bedryfsverenigingsin die Verenigde State en betaal jaarliks lidmaatskapfooie aan hulle. Om te help verseker dat hierdiebedryfsverenigings nie enige deel van die lidmaatskapgeld wat Colgate betaal vir politieke bydraes aanwendnie, lig Colgate se hoofbeampte vir etiek en nakoming elke jaar die VSA-bedryfsverenigings in oor onsbeleid wat sulke bydraes verbied, en vereis dat elke bedryfsvereniging aan ’n jaarlikse sertifiseringsprosesdeelneem. Om meer hieroor te wete te kom, raadpleeg asseblief ons beleid oor politieke bydraes wat in diebestuursgedrag-afdeling van die webwerf www.ColgatePalmolive.com gevind kan word.Ons gaan eties om met ander mense.Die maatskappy se beleid is dat Colgate-mense alle omkoperywette wêreldwyd ten volle moet nakom, endat hulle nie by enige omkopery betrokke moet raak nie. U moet derhalwe nie probeer om enige eksterneparty, met wie u maatskappysake doen, se oordeel of gedrag te beïnvloed deur beloftes, geskenke of andervoordele, of deur enige ander onwettige aansporing nie.Boonop kan sekere wette oor stemmemakery vereis dat die maatskappy en/of sy mense as ’n stemmemakerregistreer en aanmeld indien ’n Colgate-persoon met ’n regeringsamptenaar kommunikeer met die doel omwetgewing of sekere ander amptelike handelinge te beïnvloed. Indien u by sulke optrede betrokke is, moet udie wêreldwye regsorganisasie in kennis stel.Colgate se verbintenis om wettig en eties met regerings om te gaan, geld wêreldwyd. Maatskappybeleid, dieVSA se wet oor korrupte buitelandse praktyke en soortgelyke korrupsie-wetgewing oral in die wêreld verbiedons mense of hul agente om geld of enigiets van waarde – hetsy kontant of nie, of hetsy direk of indirek deurander – aan enige buitelandse amptenaar (d.w.s. buitelandse staatsamptenaar, buitelandse politieke party ofpartybeampte of kandidaat vir buitelandse politieke pos) te gee of aan te bied om daardie amptenaar oor tehaal om enige regeringshandeling of -besluit te beïnvloed, of om die maatskappy te help om sakegeleenthedete kry of dit te behou nie.Om seker te maak dat u nie hierdie reël oortree nie, is dit maatskappybeleid dat, met die uitsondering vanwetlik vereiste fooie (byvoorbeeld, die vereiste permit- of lisensiefooie), geen betalings, vermaak, geskenkeof ander waardevolle items direk of indirek aan buitelandse beamptes gegee sal word nie, tensy dit voorafdeur die wêreldwye regsorganisasie as wettig goedgekeur is kragtens VSA- en ander toepaslike wette.Wees altyd direk en eerlik in u omgang en kommunikasie met regeringsamptenare. Enige bewustelike ofopsetlik verkeerde stellings teenoor regeringsamptenare (mondeling of skriftelik), veral enige vals verklaringonder eed, kan die maatskappy en sy mense blootstel aan aansienlike boetes.Colgate-Palmolive-maatskappy 21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!