11.07.2015 Views

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Boonop lê ons sorg aan die dag om die media te kies waarin ons advertensieboodskappe verskyn. Ons laatnie toe dat ons advertensies op televisieprogramme of in ander media verskyn wat nodelose of oormatigegeweld of seks bevat, wat antisosiaal is of wat ons maatskappy se reputasie of produkte negatief kanbeïnvloed nie.Ons handhaaf handelsbillikheid ten opsigte van die uitdink, gebruik en keuse van advertensies, handelsmerkeen ontwerpe, sodat ons produkte uit hoofde van hul eie gehalte en ons reputasie sukses kan behaal, nie deurnabootsing of deur te handel in ons mededingers se klandisiewaarde nie. Handelsbillikheid vereis:• Streng nakoming van plaaslike wetlike vereistes ten opsigte van handelsmerkskending en onbillikemededinging.• Om nie bekende handelsmerke, slagspreuke, advertensietemas en grafika na te aap wat deurmultinasionale maatskappye en streeksgebonde mededingers buite u area gebruik word nie.Vir ’n vollediger bespreking van die maatskappy se advertensieriglyne, raadpleeg “Colgate-Palmolive seadvertensieriglyne” en “Colgate-Palmolive se advertensieplasing-beleidsverklaring”, wat gevind kan word indie maatskappy se sakepraktykriglyne.18 Gedragskode

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!