11.07.2015 Views

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

Ons leef ons waardes - Colgate

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ONS VERHOUDING METDIE REGERING EN DIE WETOns gehoorsaam alle wette waaraan Colgate se sakebedrywighede moet voldoen. Ons beleidis om die gees van die wet te eerbiedig, nie net die letter nie. Maak dit ’n gewoonte om diewêreldwye regsorganisasie te raadpleeg wanneer u ook al twyfel.Ons voldoen aan alle mededingingswette/antitrustwette.Colgate se beleid is dat alle werknemers ten volle aan elke land, deelstaat en plek waar Colgate sake doen semededingingswette (bekend as antitrustwette in die VSA) moet voldoen. Die doel van mededingingswetteis om die mededingingsproses tot voordeel van verbruikers te beskerm. Mededingingswette verseker datmaatskappye meeding om besigheid te kry deur laer pryse, innoverende produkte en beter diens te bied, niedeur in te meng met markkragte soos vraag en aanbod nie. Mededingingswette beskerm maatskappye ookteen roofsugtige of onbillike optrede deur dominante maatskappye, en maak die mededinging-speelveld viralmal toeganklik en regverdig. Colgate ondersteun die oogmerke van mededingingswette. Ons glo dat onsmaatskappy op sy beste vaar in ’n mededingende mark.Byna elke land het mededingingswette deurgevoer. Dit is ons verantwoordelikheid om die wette waar onssake doen te verstaan en om, waar nodig, leiding van die sake-eenheid se regsadviseur of die wêreldwyeregsorganisasie te bekom. Ons moet die letter én die gees van die toepaslike wette nakom.Mededingingswette oral in die wêreld verbied ooreenkomste tussen bestaande of potensiële mededingerswat mededinging benadeel. Onafhanklikheid is die sleutel tot nakoming. Colgate moet onafhanklik optreein sy sakebedrywighede – prysvasstelling, afslag, promosies, koop- en verkoopvoorwaardes; keuse vanklante, verspreiders en verskaffers; en die keuse van produk om te vervaardig en hoeveel om te verkoop. Ditis belangrik om in gedagte te hou dat ’n onwettige ooreenkoms nie ’n formele dokument, of selfs op skrifhoef te wees nie. Dit kan ’n verbale ooreenkoms wees, of afgelei uit ’n sakerigting wat ingeslaan word of uitopmerkings in dokumente. ’n Ooreenkoms hoef ook nie suksesvol in werking gestel te word om onwettig tewees nie.Mededingingswette stel ook sekere perke aan verhoudings met klante en verspreiders. Enige pogingom klante of verspreiders die vryheid te ontsê om pryse vas te stel, bepalings en voorwaardes vankooptransaksies te bepaal of om onregmatige perke op hul reg om onafhanklik sake te doen te plaas, is indie meeste lande ’n oortreding van die mededingingswette.Die gevolge van nienakoming van mededingingswette is geweldig verreikend vir Colgate en sy mense.Oortreding van sommige mededingingswette kan lei tot boetes en tronkstraf vir die betrokke individue,en tot selfs groter boetes vir die maatskappy. Boonop kan siviele gedinge aanhangig gemaak word omskadevergoeding en regskoste te eis, selfs al word die saak nie krimineel vervolg nie.U moet die wêreldwye regsorganisasie raadpleeg indien u te eniger tyd hoegenaamd twyfel of optrede wat uoorweeg ’n kwessie kan raak kragtens mededingingswette.Vir verdere inligting oor mededinging-/antitrustkwessies, raadpleeg asseblief “Colgate-Palmolive se riglyneoor internasionale mededinging”, wat gevind kan word in die maatskappy se sakepraktykriglyne.Colgate-Palmolive-maatskappy 19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!