01.08.2013 Views

View/Open - University of Zululand Institutional Repository

View/Open - University of Zululand Institutional Repository

View/Open - University of Zululand Institutional Repository

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OPSOMMING

Die doelwit wan hierdie ondersoek was om gemeenskapsgebaseerde rehabilitatiewe

nasorg aan pasiente met amputasies in die stedelike gebied noord van die Durban

Metropolitaanse gebied, Streek "F', te evalueer. Die ondersoek was gedoen ten einde

sowel die kwaliteit van rehabilitiewe nasorg as die lewenskwaliteit van die pasiente binne

hulle gemeenskappe te verbeter.

'n Nie-eksperimentele, kwantitatiewe en kwaIitatiewe ondersoek is gedoen,

Gestruktureerde vraelyste is ontwerp om deur die pasiente met amputasies ingevul te

work en het oop en geslote vrae bevat. in the lig van die klein aantal pasiente met

amputasies in die gemeenskap is 'n gerieflikheidstoetsgroep van vyf en twintig

respondente is gekies.

Die ondersoek het aan die lig gebring dat as gevolg van die oenskynlike gebrek aan

rehabilitasiedienste binne die gemeenskap, die meeste geamputeerde pasiente die

hospitale waar ann hulle behoeftes voldoen kan word, besoek, ten spyte van die feit dat

nie al die lede van die rehabilitasiespan by die hospital beskikbaar is me. Dienste wat

vera! benodig work is rehabilitasieverpleegsters en beroeprehabilitatiewe beraders, wat

daartoe lei dat beroepsonderrig me gedoen word nie met 'n gevolglike hoe vlak van

werldoosheid onder die geamputeerde pasiente.

Gehasser op die bevindinge van die ondersoek is sekere aanbevelings gemaak. Daar is

aanbeveel dat elke plaaslike kliniek voorsiening moet maak vir 'n rehabilitasiesentrum

met 'n rehabilitasiespan wat met pasiente kan konsulteer. Daar is ook aanbeveel dat

behoorlike ontslagbeplanning in die hospital gedoen moet work deur al die IOOe van die

rehabilitasiespan, vera! berading in beroepsrehabilitasie ten einde beroepsmoontlikhede

vir geamputeerde pasiente te bevorder.

(vii)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!