02.05.2013 Views

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

edelike stap van ‘n kilometer of twee en praat met die Here soos jy stap. In die proses kan jy altyd aanhou om ‘n

slukkie water of vrugtesap herhaaldelik te neem gedurende jou wakkertye.

Voltooiing van jou vas

Al die deskundiges stem saam dat “die verbreking van vas” die kritiese fase van vas is. Terwyl jou liggaam in die

rusposisie is, krimp jou maag en jou ingewande raak lui. So, vaste kos moet weer baie stadig ingestel word om

nierstilstand of spysverteringsprobleme te verhoed. Om die waarheid te sê, na ‘n 40 dae vas, moet jy ‘n

versigtige oorgang maak vir ten minste drie dae voordat jy terugkeer om vleise, vette of normale kosse te eet.

Verder, as jy jou vas geleidelik beëindig, sal die heilsame liggaamlike en geestelike uitwerkings aansukkel vir

dae. Maar as jy in vaste kosse storm mag jy meer van jou diep aanvoeling van vrede verloor en liggaamlike

probleme ondervind soos diarree, mislikheid, floute en weliswaar die dood, in sommige gevalle, as gevolg van

skok!

Dr Paul Bragg en sy dogter, Patricia, het vasklinieke vir baie jare bestuur. Hulle boek “The Miracle of Fasting”,

gee ‘n spesifieke daaglikse voedingsplan om ‘n 7 dae vas te breek wat aangepas kan word en uitgestrek oor

verskeie aantal dae vir ‘n 40 dae vas.

Uitgebreide vastings is nie die enigste vastings wat met versigtigheid beëindig moet word nie. Selfs ‘n 3 dag vas

benodig redelike voorsorg. Dit is wys om met ‘n bietjie sop te begin – iets duns en voedsaam soos groentesop

gemaak van uie, seldery, aartappels en wortels – en vars vrugte soos waterlemoen en spanspek.

In terme van om enige soort van oefening roetine te begin, is die raad dieselfde. Begin stadig, laat tyd toe vir jou

liggaam om weer reg te kom tot sy normale gewoonte.

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!