02.05.2013 Views

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Slagveld is ons GEDAGTE Wêreld

‘n Christen wat konstant sy gedagtes op

die Here hou - BEHOU sy geloof.

1Joh 5:4 Want alles wat uit God gebore

is, oorwin die wêreld; en dit is die

oorwinning wat die wêreld oorwin het,

naamlik ons geloof.

Alle ongehoorsaamheid & sonde

begin met ‘n gedagte wat twyfel

in God se vermoë bewerk.

Oorwinning moet

verkry word deur jou gees te laat

heers oor die vlees. (ROM.8:1)

Die “gedagte” is nie sonde nie.

Jou reaksie op die gedagtes bepaal jou

rigting.

As die sondige gedagte gekoester

word manifesteer dit in die vlees.

Verslawing is die eindresultaat en

indien so persoon nie vry kom nie,

die dood.

Jak 1:15 Daarna, as die begeerlikheid

ontvang het, baar dit sonde; en as die sonde

tot volle ontwikkeling gekom het, bring dit die

dood voort.

2Kor 10:3-6 Want hoewel ons in die vlees wandel,

voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; (4)

want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie,

maar kragtig deur God om vestings neer te werp,

(5) terwyl ons planne verbreek en elke skans wat

opgewerp word teen die kennis van God, en elke

gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid

aan Christus, (6) en ons gereed hou om elke

ongehoorsaamheid te straf wanneer julle

gehoorsaamheid volkome is.

Jak 4:7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan

die duiwel, en hy sal van julle wegvlug.

Rom 12:1-2 Ek vermaan julle dan, broeders, by die

ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n

lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is

julle redelike godsdiens. (2) En word nie aan

hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander

deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle

kan beproef wat die goeie en welgevallige en

volmaakte wil van God is.

Kol 3:1-3 As julle dan saam met Christus opgewek

is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan

die regterhand van God sit. (2) Bedink die dinge

wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. (3) Want

julle het gesterwe, en julle lewe is saam met

Christus verborge in God.

50

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!