02.05.2013 Views

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bind die betrokke gees van krankheid –die vyand van God.

Moet nooi op twee gedagtes hunker nie. Maak die saak uit en spreek die situasie aan.

Dank God vir die werk wat gedoen is. Sien in jou geestesoog die genesing se uitwerking, want

genesing word eerstens geestelik bewerk en dan manifesteer dit in die fisiese.

Besef dat God se woorde in jou mond krag dra. – Spreek die Woord van God.

Jesaja 55:11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat

My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.

Romeine 4:17 soos geskrywe is: Ek het jou ’n vader van baie nasies gemaak—voor die aangesig van God in wie

hy geglo het, wat die dode lewend maak en die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan.

Spreuke 18:21 Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan

eet.

Filippense 2:12-13 12 Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam gewees het, nie in my teenwoordigheid

alleen nie, maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie heil uit met vrees en bewing; 13 want dit is God

wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.

Psalms 50:15 en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer.

Wat om te doen om jou genesing te behou.

Vir die wat genesing ontvang het:

Die aanvalle van Satan te herken. Satan is ʼn leuenaar en sal altyd probeer dat die Sieke twyfel, veral

as daar weer soortgelyke simptome ontstaan.

Weerstaan die aanvalle deur die belydenis van die Woord van God. Behou altyd die atmosfeer van

geloofsvertroue in die Almagtige hand van God.

Openbaring 12:11 En hulle het hom (satan) oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van

hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.

Leer verse rakende genesing en gebruik hierdie verse soos voorgeskryfde medikasie.

Romeine 10:9-10 9 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode

opgewek het, sal jy gered word; 10 want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot

redding.

Die Skrif moet ʼn werklikheid word vir die Sieke. Bely die skrifte hardop en laat toe dat die skrifte hulle volle

potensiaal in jou bereik.

Kom in en bly in ʼn omgewing wat positief is soos die luister van opbouende geestelike musiek en self

preke. Ons gemoed moet konstan op die Woord gerig wees. Dit is net die lewende Woord wat resultate

in die Sieke se lewe bewerk.

Die Sieke moet sy lewenstyl verander. Sondige gewoontes of self negatiewe denke moet in geheel

verander word. Opsetlike sonde kan veroorsaak dat die Sieke sy genesing verloor.

Johannes 5:14 14 Daarna het Jesus hom in die tempel gekry en vir hom gesê: Kyk, jy het gesond

geword; moenie meer sondig nie, sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie.

Die Sieke moet nie terugkeer na verkeerde gewoontes nie. Bv. Ons bid vir die genesing van longkanker

en die Sieke word genees, maar hou nie op om te rook nie. So ook met eetgewoonte. Verkeerde

eetgewoontes plaas druk op die Sieke se liggaam. Dit kan negatiewe resultate lewer.

Die Sieke moet is gesprek bly met sy geneesheer om die korrekte herstelproses te handhaaf. Dit is uit

en uit bewys dat nasorg deurslaggewend is in die sukses van alle mediese prosedures. Dit geld ook vir

Goddelike genesing.

Wat om te doen as die Sieke nie genesing ontvang het nie?

Moet nie toelaat dat die Sieke moedeloos of ontmoedig word nie. Verduidelik aan die Sieke dat sigbare tekens

nie die bewys van Goddelike genesing is nie en dat God reeds begin het om die genesing werk te doen. Wys die

Sieke om die genesing van die man wat nie kon sien nie.

Markus 8:22-26 22 EN Hy het in Betsáida gekom, en hulle het ’n blinde man na Hom gebring en Hom gesmeek

om hom aan te raak. 23 Hy neem toe die blinde by die hand en lei hom uit buitekant die dorp; en nadat Hy in sy oë

32

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!