02.05.2013 Views

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

Kursus - orgvp.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Heb 11:6

“En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en

‘n beloner is van die wat Hom soek.”

Mat 7:7-11 Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. (8)

Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. (9) Of watter

mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom 'n klip sal gee; (10) en as hy 'n vis vra, aan

hom 'n slang sal gee? (11) As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te

meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!

EEN - LOFPRYSING

Psa.52:11 Vir ewig sal ek U loof, omdat U dit gedoen het; en ek sal u Naam

verwag, want dié is goed, in teenwoordigheid van u gunsgenote.

TWEE – STILLE SIELSOORGAWE

Psa.46:11 Laat staan en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die

nasies, hoog op die aarde.

DRIE – BELYDENIS

Psa.139:23 Deurgrond my, o God, en ken my hart; toets my en ken my

gedagtes.

VIER – SKRIF GEBED

Jer.23:29 Is my woord nie só, soos ‘n vuur, spreek die HERE, en soos ‘n

hamer wat ‘n rots vermorsel nie?

VYF – WAAK

Kol. 4:2 Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging;

SES – VOORBIDDING

1Tim.2:1-2 In die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge, gebede,

voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense; (2) vir

konings en almal wat hooggeplaas is, sodat ons ‘n rustige en stil lewe kan

lei in alle godsvrug en waardigheid.

SEWE – VRA

Mat.7:7 Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir

julle sal oopgemaak word.

AGT – DANKSEGGING

1Thess.5:18 Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in

Christus Jesus oor julle.

NEGE – SING

Psalms.100:2 Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met

gejubel.

TIEN – MEDITASIE

Jos.1:8 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit

dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin

geskrywe staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal

jy met goeie gevolg handel.

ELF – LUISTER

Pred.5:1 (4:17) Gee ag op jou voet as jy na die huis van God gaan, want

om nader te kom en te hoor, is beter as dat dwase ‘n slagoffer bring; want

hulle het geen verstand nie, sodat hulle kwaad doen.

TWAALF – LOFPRYSING

Psalm.146:2 Ek wil die HERE prys solank as ek lewe; ek wil psalmsing

tot eer van my God solank as ek nog daar is.

DIE Onse Vader - Model

Mat 6:6-13 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene

is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde. (7) En as julle bid, gebruik nie ‘n

ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal

word. (8) Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra. (9)

Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; (10) laat u koninkryk kom;

laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; (11) gee ons vandag ons daaglikse brood; (12)

en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; (13) en lei ons nie in versoeking nie, maar

verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

1. Erken God se attribute (eienskappe) en loof Hom. (Gebruik die name van God ens.)

2. Bepaal God se prioriteite vir jou lewe, familie, huweliksmaat, kinders, kerk, evangelisasie, land

en wêreld, Israel en ander sake wat die Heilige Gees bepaal.

3. Verklaar dat God jou bron is en vra vir jou behoeftes binne God se wil. Bewys ook jou

dankbaarheid teenoor God.

4. Vra vergifnis en verklaar God se genade oor jou lewe. Vergewe jouself en ander wat foute

teenoor jou maak.

5. Doen geestelike oorlogvoering. Die Satan bewerk verkeerde gedagtes en planne. Breek

hierdie planne af deur jou weg aan die Here te wy.

6. Verklaar jou liefde vir God en verklaar Sy liefde in elke deel van jou lewe deur Sy naam en wil te verklaar.

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!